text stringlengths 1 255 |
|---|
10 In eindelose verskeidenheid verander die kontoere van die wolke; nooit sien julle een in presies dieselfde vorm weer terug nie. |
10 In hierdie gelykenis, sê die bode, het slegs die Heer die sleutels van die gevangenis en sodoende is ook Hy alleen in staat om die gevangenis te open, of die brug oor die kloof te bou, omdat niemand anders die reg daartoe het nie. |
10. In Ohlad se tye het God, omdat daardie ryk ook heeltemal van God afvallig geword het, nogmaals `n vuurgerig oor die grondslag van die aarde gestuur, en weer was die berge en die dale grotendeels uiteengeruk deur die geweld van die vuur! |
10. Is dit die korrekte verklaring, nota bene, uit die mond van beter Christene? |
10 Is dit nie eenders met die absolute wysheid gesteld nie? |
10. Is dit van belang, dan sal ons dit nog vroeg genoeg verneem, en is dit onbelangrik, dan hoef ons dit ook gladnie te weet nie, maar die wil van die Heer is altyd en ewig volkome ons s`n!” |
10. Jaarlikse ledegeld & begrotingsvoorstel Sy het die voorgestelde inkomste en uitgawes voorgelë vir die jaar wat in 2013 eindig. |
10 Jaar van Afrikaanse grappe is ’n mengsel van goue oues, floues en ’n paar oorspronklike bydraes wat nog slegs by 10 Jaar van Afrikaanse Grappe is ook in ‘n gedrukte weergawe beskikbaar. |
10 Jaar van Afrikaanse Grappe is ook in ‘n gedrukte weergawe beskikbaar. |
10 Jaar van Afrikaanse Grappe weer gedruk – Roekeloos10 Jaar van Afrikaanse Grappe weer gedruk10 Jaar van Afrikaanse Grappe is nou weer in ‘n gedrukte uitgawe beskikbaar by Exclusive Books in die Mimosa Mall in Bloemfontein. |
10 Ja geliefde vriende, soos wat dit nou met julle gaan by die aanblik van al hierdie heerlikhede, het dit al baie gebeur. |
10 Ja, julle kan hier bekyk wat julle maar wil, tog sal julle oral die mees volmaakte en noue ooreenstemming met die uiterlike en innerlike toestande van die mens aantref. |
10. Ja, nou word vir my alles opeens duidelik, helder en geheel deursigtig: dit word my immers slegs as straf toebedeel, omdat ek in die armsalige laagte opsien wou baar met die aan my verleende mag, krag en gesag! |
! 10. Ja, oor die rede wil jy selfs vir God, die Ewige Trou en Waarheid, van `n afwysing beskuldig! 11. Abedam, sien, kyk eers in jou hart! |
10 Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die Gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou Lewende Water gegee het. |
10 Julle het die verskillende inrigtings van die hele son met alles wat op en in haar is, nou bekyk. |
10 Julle het God nie met sekerheid nie, maar hoogstens moontlikerwys verwag. |
10 Julle het goed geantwoord. |
10 Julle het immers die uurwerk as voorbeeld. |
10. Julle ken nou My wil uit My sigbare mond. |
10. Julle kon julle tot nou toe by alles daarvan oortuig het dat ons advies, ten eerste baie maklik uit te voer was en dat dit ten tweede duidelik die nuttigste was vir die hele groot stad. |
10. Julle mag dit dog nooit vir julle arbeid eis nie; maar eet en geniet in dankbaarheid van dit wat die mense julle sal bring! |
10 Julle moet julle die hemel en die hel nie materieel ruimtelik, as van mekaar verwyder voorstel nie, maar slegs as toestand. |
10 Julle sê nou: Maar beste vriend, dit is tog kennelik slegte mense. |
10 Julle sê nou weliswaar: Daarvan sien ons die rede nie goed in nie, want in die liefde is immers ook die hoogste wysheid aanwesig. |
10 Julle sê: O, beste vriend en broer, dit sal wel onmoontlik wees om daaroorheen te kom, want dit lyk tog angsaanjaend hier! |
10 Julle sê: Ons dink daarby aan wolke en aan `n golwende see. 11 Ek sê vir julle; hou nou ook hierdie gedagte gerig op die ster, wat julle nie meer kan verloor nie, en sê my dan wat julle sien. |
10 Julle sou graag wil weet of hierdie mense hier enige vermoede het van ons aanwesigheid, of dat hulle miskien wel in staat is om ons te sien. |
10. Jy gelukkige klip, jy is vas en sterk, jy is sonder lewe en gevoelens en het tog `n baie goeie bestaan sonder spys en drank! |
10. Jy hoef nie bekommerd te wees of te monitor wie jou kind se maats is nie. |
10. Jy moet egter veral geduld hê; as jy dit in die regte mate het, dan sal jy alles maklik doen en afwag! |
10 Jy sou graag wil weet, waaruit so `n dwaling bestaan? |
10. Jy weet net so goed soos ek wat die verskil is tussen `n goeie ryp en `n te vroeg ryp vrug; sorg dan altyd daarvoor dat jy nie as `n noodryp vrug gereken word nie! |
10. Kaasbeskuitjies met gerookte paprika 560 ml (225 g) beleë cheddarkaas, gerasper Voeg die paprika en 'n knippie sout by die meel. |
10 knoffelhuisies, geskil en gekap 312,5 ml matige vrugteblatjang Kook die hoender sag, ontvel, ontbeen en kap in blokkies. |
1½ koppies fyn gerolde Marie beskuitjies 8 malvalekkers ¼ koppie suiker ½ koppie gekapte neute 125ml gemengde skil ¼ teelepel fyn neut gerasperde skil van 1 suurlemoen Meng krummels, vrugte, neute, skil en speserye. |
10. Kragtens hierdie opvoeding is hy tans dan ook hier en het nou, ten opsigte van julle almal, die baie getroue bewyse gelewer dat hy beslis nie met leë hande uit hierdie skool van My gekom het nie. |
1½ k vars of ingemakte geel perskes gekap 1 t Sojasous of 'worcester' sous Meng bestanddele en gooi oor slaai. |
10 Kyk daar, tussen môre en middag staan `n groot paleis. |
10. Kyk, daar word ook weer muggies gesif; maar dat in die meisies met al die wêreldse beuselagtighede alle innerlike geestelike lewe gedood word, is die kameel wat sonder enige aarseling verswelg word. |
10 Kyk, die hele geselskap stem deemoedig daarmee in. |
10 Kyk, die opperste leier van die paradyslike monnikekollege kom baie versigtig na ons toe en ondervra ons, en sê: Ons en alle goeie geeste loof God, die Heer! |
10 Kyk, dit alles weet ons reeds uit allerlei ervaringe, want daar is immers verskeie onder ons, aan wie dit reeds meermale vergun was om die geestelike dinge van ons wêreld baie duidelik te aanskou. |
10. Kyk, dit is al die hele verklaring van die teks. |
10 Kyk, ek het nog twee susters wat nie in skoonheid vir my terugstaan nie! |
10 Kyk, hier loop die kindertjies nie meer so wemelend deurmekaar nie, maar sit op lang rye sagte lae bankies. |
10. Kyk maar hoe julle julleself in julle volledige ongebondenheid sal gedra! 11. Ek sal julle van nou af aan nóg tugtig, nóg straf, tot aan die tyd wat Ek vasgestel het. |
10 Kyk maar net, daar kom hy alweer en wel reg op my af, gekleed in `n wit gewaad en met `n skitterende kroon op sy hoof. |
10 Kyk, `n ander stoot ons spreker aan, wys met sy vinger na die dwarskloof en maak hom daarop attent hoe daar so pas `n groot stuk na benede gesink het. |
10 Kyk, net die hel ontbreek dus aan ons afbeelding. |
10. Kyk nou, my geliefde broer Lameg, dit moet altyd jou taak in die tempel wees! 11. As jy dit aller lewendig in jouself verrig het, begeef jou dan tot volledige rus, en wag op die woord en die wil van die Heer! |
10 Kyk, ons was nie net altyd volkome onverdienstelike knegte voor die Heer nie, maar het ons, as werklik dwase luilakke verbeel, om ook nog iets verdienstelik vir Hom te gedoen het. |
10 Kyk, so het ons oudste gespreek. |
10. Kyk vir jouself in die spieël. |
! 10. Laat dit julle sorg voortaan wees, dat julle die Heer van hemel en aarde behaag; oor al die ander hoef julle julleself nie te bekommer nie, want die Heer sal verseker die beste doen! |
10. Laat elkeen daarom `n volkome deur liefde geregverdigde lewe lei, sodat hy die eindelose volheid van die ware lewe vanuit God ervaar. |
10. Laat my daarom nou ook na die troon gaan en dit daar doen waardeur my vader Lameg nou so innerlik versterk word! |
10. Laat ons daarom beide agterweë laat, waarin so `n bose saad geplaas is, en die aarde sal onder ons voetstappe opbloei tot `n allerheerlikste Eden van God! |
10. Laat ons dus maar hoogs dankbaar bly en deemoedig van hart, waartoe Hy ons geroep het! |
10. Laat ons mekaar dus wedersyds ook so deurvors, sodat ons liefde `n volkome liefde sal word!" |
10 Laat ons net kyk na die bewoners van `n groot stad en daarnaas na die van `n klein boeredorpie. |
10. Leef ingetoë: Die HAT het die volgende beskrywing van ingetoë: "Wat hom onthou van uitspattighede; vry van buitensporighede; besadig, gematig, stemmig.. |
10. Luister dus, vrouens, dit het die Heer aan my oor julle gesê; daarom sal ek julle nie teëhou nie! |
10. Luister na musiek. |
10 Luister nou verder! |
10 Maar as die versamelreg en die reg van toebereiding volkome wettig verleen is, dan moet ook `n stuk grond waarop ek gesaai het, net soos `n boom wat ek geplant en veredel het, my prerogatief as eiendom toegeken word. |
10. Maar as dit tot voor enkele maande nog so met die mensehart gesteld was, hoe was dit dan wel honderde jare gelede in die tyd van Farak daar gestel? |
10. Maar as jy die volk tuis wil laat en die tempel sonder hulle wil inwy, sê My dan, vir wie is die tempel dan gewy? 11. Wil jy as `n onheilige teenoor God vir Hom, die enigste Heilige, die tempel heilig? |
10. Maar as jy ontdek het dat sy hart in die tyd genees het, versterk haar dan met die olie van My barmhartigheid! |
10. Maar as so-iets sou plaasvind, wat sou jy dan aan die verandering hê, en wat sou daar vir My dan oorbly? |
10 Maar by sulke ekstreme aksies wat `n baie verarmde volk onderneem, mag absoluut geen bloedige wreedhede begaan word nie, want sodra dit gebeur, werk die Heer nie meer saam met die volk nie, en die volk sal sy daad nie geseënd sien nie! |
10. Maar desondanks bewe ek immers nie, want ek weet tog ook dat ek in U arms sal sterf, net soos wat ek uit U arms ter aarde gekom het! |
10. Maar die groot onderskeid tussen Vader en kind skuil immers daarin, dat die Vader uitdeel, die kinders ontvang egter en juis daardeur een is met die Vader, deurdat hulle `n teenpool is vir Hom. |
10. Maar die Heer buig Hom dadelik vooroor, rig almal op, neem die arme Pura op Sy arm en sê toe aan haar: “O ween nie, My dogtertjie, want jy het wel die minste rede daartoe! |
10. Maar die Heer het daarom dat jy jou innerlike sien, in plaas van dit alles wat jy eintlik wou gesien het; en toe is in die geestelike werklikheid getoon hoe jy gelyk het die oomblik toe, jy teen die wil van die Heer, wou spioeneer! |
! 10. Maar doen ek dan iets anders? |
10. Maar Ek wil nie graag sien dat iemand van julle hom in een stad in die laagte vestig nie, want in hierdie stede lê nog baie slangvuil wat af en toe vreeslik stink vir die neus van die gees en sy lewe besmet met `n giftige pestilensie. |
10 Maar gaan julle nou saam met my omhoog, minstens tot op die halwe hoogte van dié gebou. |
10. Maar gaan kondig dit nou by die leiding van die instituut aan, sodat hulle veral so vinnig moontlik die nodige maatreëls kan tref vir hierdie heerlike vangs!” |
10. Maar God se woorde is die donder van die oordeel! |
10. Maar heel anders was dit met Abedam, wat niks anders was as JaHWeH is nie, wat in staat is om Hom in iedere vorm te uiter! |
10. Maar hierdie keer het die koningin nie geslaag om haar plan uit te voer nie; wat sy egter daarna gedoen het, sal die vervolg toon. |
10. ‘Maar hoe?”, het ons onsself afgevra. |
10. Maar hoe is dit dan nou met hierdie orde gesteld, noudat jy my, die teëstander wat moet swyg, self uitnooi om te spreek, terwyl jy as opperregter my sou moet straf, as ek jou maar net gevra het om ook maar één woord te mag spreek? |
10. Maar, hulle nader reeds ons kring; berei julle dus voor, en laat niemand My voorlopig bekendmaak nie! |
10. Maar julle vaders het Lameg die rug toegekeer; begerig na die mooi vrouens van die laagte, het hulle in groot getalle die laagte ingeloop, terwyl menigeen selfs vrou en kinders op die hoogte agtergelaat het. |
10. Maar jy, Set, en Enos, Kenan, Mahalaleël, Jared en ook jy Metusalag, gaan na die huis met julle vroue en kinders en sorg vir voldoende etes en drinkgoed; want vandag, môre en oormôre sal alle kinders aan die tafel van hulle Vader eet! |
10 Maar kyk nou net na ons man wat nog by die deur staan, hoe eenvoudig hy lyk. |
10 Maar kyk nou nog eens na die middel van dit groot oop terras. |
10. Maar moet `n appelboom dalk geen vrugte voortbring nie, omdat U heel verseker, maar ook ek, al presies weet hoe sy vrugte daar sal uitsien? |
10. Maar nou sal ons na buite gaan en die nuwe gesalfde koning aan die hele volk voorstel! |
10. Maar nou verder! |
10. Maar nou wens jy dat ek oor Hom sou spreek, sonder om iets aan te roer wat op een of ander manier met Hom te maak het! 11. Sê My, waardige vader, hoe so-iets moontlik sou kon wees? |
10. Maar omdat by My elkeen kan kry waar hy ernstig en gelowig voor vra, kon Ek tog ook nie My woord by My eerste getuies terugneem nie, en dit lui: “Alles wat jy My sal vra, sal Ek jou gee.” |
10. Maar Sem en Jafet het `n mantel geneem, het dit oor hulle skouers geplaas en rugwaarts die hut binnegegaan na vader Noag toe en het hulle vader se skaamte bedek; maar hulle gesig was afgewend sodat hulle hulle vader se skaamte nie gesien het nie. |
10. Maar sê My eers hoeveel skeppings Ek reeds volgens jou gepraat vernietig het!” 11. Hier het die draak verstom gestaan en wou nie praat nie. |
10. Maar, sien, nou is jou huis ook Myne; daarom sal ons haar ook in die huis opneem en haar hart so tooi, dat dit `n volkome ewebeeld sal wees van die hoogste en suiwerste van alle hemele, waar Ek met My volmaaktste en suiwerste engele woon! |
10 Maar soos wat julle nog absoluut nie die ryk van minerale, plante en diere kan deurgrond nie, is dit ook die geval met die drie wyses uit die môreland. |
10. Maar sy het `n leidsman nodig in die standvastige deemoed! |
10. Maar toe Lameg dit sien, word hy bedroef en sy treurigheid gaan weldra oor in groot ywer; in hierdie ywer sê hy toe aan sy talmende knegte: 11. “Luister, trae knegte en dienare van my hof. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.