text stringlengths 1 255 |
|---|
10. Dit sal julle ook deur `n getroue beeld insien; luister dus: 11. Jy het tuis `n tuin. |
10. Dit sê Ek jou wel, ewighede sou vir jou nie toereikend wees om die grootte van sy mag en sterkte te deurgrond nie; maar desondanks is hy `n eindige, geskape gees en waar al sy mag vir ewig ophou, daar begin My oneindige mag eers. |
10. Dit sou beslis `n baie goeie plan gewees het. |
10. Dit was dus nie die vernaamste redes nie; maar wat dan wel? |
10 Dit was naamlik die teken wat jy oor die hoof gesien het: In die middel van die gloed is daar, van alle kante deur die lewendige vlam omgewe, `n hart. |
10. Dreig nie en beloof niks, maar laat U net as Vader genoeg vir ons wees en daarby ook die lewe vanuit U, sodat ons as ewig lewende kinders, vir U as die ewige heilige Vader ook steeds meer kan bemin! |
10. Dus beteken die vraag van die Heer aan die demoon eintlik dieselfde as wanneer Hy sou gesê het: “Kyk, Ek stel my bloot, daar is geen boosheid in My nie!” |
10. Dus, My liewe Sehel, kan jy nou ook wel, wat jou liggaam aanbetref, iets verder van My weggaan, en wel so dat ook jou broers My vir die eerste keer liggaamlik kan nader oor dieselfde rede as waarom jy My vir die eerste keer liggaamlik benader het! |
10. “Dus sê ek: God kan my van geen sonde betig nie; maar ek wil Hom Sy sonde teenoor my laat sien, die altyd geregtige!” 11. Noag het geskrik toe hy hierdie woorde van Mahal verneem het. |
10. Eers op dié oomblik het na vore getree, Sy almagtige hand opgehef en gesê: “Swyg nou, aarde as Ek praat met my kinders! |
10 Ek dink dat die taamlike uitgebreide duwweltjie dit tog baie duidelik vir julle gemaak het. |
10 Ek dink, dat dit nou wel voldoende sal wees om aan elkeen goed duidelik te gemaak het, wanneer die hel en wanneer die hemel die oorheersende pool by hom word. |
10 Ek het Haar meer liefgehad as gesondheid en skoonheid, en ek het Haar besit verkies bo die Lig, omdat die glans wat Sy versprei nie gedoof kan word nie. |
10. Ek meen nou dat dit voldoende duidelik beskryf is wat één druppel gif in tien emmers gesonde water wil sê! |
10. Ek moet nou huis toe gaan. |
10. Ek moet nou huistoe gaan. |
10 Ek sal jou egter sê, waarom jy eintlik na die aarde wil gaan. |
10. Ek sê egter: As dit so was, dan sou dit inderdaad treurig gewees het om `n lewende skepsel te wees. |
10 Ek sê: So spreek jy as Petrus, my aan? |
! 10. Ek sê vir julle: Dit is alles ydele dwaasheid! |
10 Ek sien egter dat julle nog baie graag wil weet hoe die meganisme van `n ‘perpetuum mobile’ werk. |
10. Ek sou die goeie Henog egter `n hele ewigheid wou laat wag en sal hom daartoe nog my lewe as onderpand gee, dat hy beslis nooit die geluk sal hê om `n goeie geordende huis uit die stom bodem van die aarde te sien opgroei nie! |
! 10. Ek sou nog veel meer grootse voorbeelde kan aanhaal wat die boukrag van klein diere laat sien, maar laat hierdie voorlopig voldoende vir julle wees. |
10 Ek vra: Hoef die vrou van my naaste hierdie goddelike wet dan nie in ag te neem nie? |
10. Ek vra julle: Gee julle My wel dié water? |
10. Ek was `n dwaas; daarom het ek sonder Hom na die saal gegaan om die heiligdom te haal! |
10. Ek weet maar al te goed dat dit enkel en alleen in myself lê; maar hierdie ietwat treurige wetenskap help my nie, omdat ek die binnekamers van die woord nog nie daarmee kan beskou nie! |
10. Ek wil jou egter nie in sulke geheime inwy nie, want maar net `n klein blik op dié vrugte, verraai dadelik watter mense hierdie profete is wat sulke heerlike vrugte voortbring. |
10 Elohim het die gedagtes vernietig van hulle met wie die Waarheid nie was nie Want hulle het Wysheid kortgekom, hulle wat trots van hart was. |
10. En as jy weer hier sal terugkom, dan sal jou kinders jou reeds met ope arms opneem! |
10. En daarom het hy aan die myngrawers gesê: “Daar skyn een rede te wees vir hierdie kleur! |
10. En dadelik het Fungar-Hellan dit aan `n leërafdeling opgedra, en hulle het dadelik ingeslaan op hierdie gevangenes wat rondom vyfduisend man getel het; en nie een was daar gespaar nie. |
10. En dan moet ek jou nog, my geliefde Henog, oor die arm Pura, die meisie uit die laagte, lofwaardig berig. |
10. En die allerbeste is dat ek haar gebied om dadelik op te staan en die veelbetekenende tafel van die troon te neem om sodoende vir my en vir haar weer die heersersstoel in te ruim. |
10. En die generaal het nou op honende toon aan die ontsetting gevulde opperpriesters gevra: “Nou, waar is julle getroue onderduiwels nou, sodat hulle my kan gryp en vervolgens na die vuur sleep? |
10. En die roep het gelui: “Satana! |
10. En die wagters en spioene moet nou streng daarop toesien en luister of My Naam nog deur iemand genoem word; en aan diegene wat dit doen, wag daar die mees verskriklikste doodstraf! |
10. En eers as daar `n einde gekom het aan die ontsettende gedonder, het die spreker wat hom in die buik van die os bevind het, `n groot blikspreekbuis geneem en het dan enkele onsamehangende woorde tot die bewende volk gerig. |
10. En ek, dom dier van `n mens, het dit gewaag om met Hom, net soos met `n gewone mens te praat en al my domhede vir Hom uit te stal! |
10. En ek, Noag, het die Heer nader na Sy wil gevra, om te verneem waartoe hierdie kas dan sal dien. |
10. En Gurat het duisend kamele laat uitrus en het duisend munters geneem, wat hulle moes voorberei om met hulle gereedskap saam te gaan, en het toe nog eens sewehonderd kamele gereedgemaak vir Fungar-Hellan en sy gevolg. |
10. En Noag het gehandel volgens die wil van sy broer en het vir hom `n klein ark van vier vadem lank en twee vadem hoog laat bou; daar was slegs geen selle daarin aangebring nie. |
10. En nogmaals het die Heer gepraat en gesê: “Noag, stuur bodes na alle streke van die wêreld, en laat My dreigende oordeel aan alle skepsele bekend gemaak word!” |
10. En omdat Mahal dit self ingesien het, het hy Agla na hom toe geroep en aan haar gesê: “My liewe dogter, hier sal jy niks bereik nie; verberg jou daarom weer, anders beleef ons nog `n smadelike vertoning!” |
10. En onmiddellik stel die volgende vraag: "JaHWeH, Almagtige Skepper van alle sigbare en onsigbare dinge, U weet hoe erg dit daar in die laagte teen U Mees heilige Wil gaan! |
10 En oral waar julle die een wese teenoor die ander in die heftigste, verderflikste toorn sien optree, daar is ook reeds die onderste hel volledig aanwesig! |
10 en sê vir hom: Elke man sit eers die goedbeleë wyn op en, wanneer hulle goed gedrink het, dan die jongste; maar u het die goedbeleë wyn tot nou toe bewaar. |
10. En sidderend het gesê: “Liewe Fungar-Hellan, wil jy my nou vandag al doodmaak? |
10. En so het die ander ook na Henog gegaan en hom dieselfde gevra. |
10. En so is ook ons liggaam slegs `n woonhuis van die gees, maar dit is nie een en dieselfde as die gees nie, en die heilige, mees liefdevolle Vader kyk maar net na wat die gees doen. |
10. En soos die voorbeeld met die klip laat sien, is dit ook met die hele sigbare en onsigbare skepping. 11. Julle alleen kan haar seën volgens My orde, maar haar ook buite My orde tot julle onheil verderwe. |
10. En stilletjies het die tiental nou nog meer gejuig. |
10 En toe die priesters uit die Apartheid uitgaan, het die Wolkkolom die Huis van JaHWeH gevul 11 En die priesters kon vanweë die Wolkkolom nie staan om diens te doen nie, want die Glansrykheid van JaHWeH het die Huis van JaHWeH gevul. |
10. En toe ek so gebid het, sien, toe het die Heer met my gepraat: 11. “Luister Adam. |
10. En uit die liefde en die lewe en uit die lig en die wysheid kom die Gees van alle Gewydheid voort, en die is die Woord uit God se mond. |
10. En uit `n nabye ligte wolk het gepraat: “My seun, Ek het jou al lankal vergewe, voordat jy gesondig het; wees daarom rustig en het My lief, jou heilige Vader!” |
10. En vanaf dieselfde troon, wat deur die bloedige trane van die arme mensdom opgerig is, het ek bowendien nog die wreedste heimlike en algemene gebooie gegee! |
10 En verskeie van hulle sê: Kyk daar in die rigting van die môre, nie al te ver hiervandaan nie lê berge; wie van ons weet nie dat berge altyd goeie bronne het nie? |
10 En waaruit bestaan hierdie wins? |
10. En wat julle tweede vraag aanbetref, die negehonderd heersers het die stad vir altyd verlaat, omdat hulle beter was as ek. Hulle het minder skuld ten aansien van julle gehad as ek; daarom het hulle gegaan om julle die laste te bespaar. |
! 10. En wat tel meer: Die asemteug uit die wil van die Heer, of Sy wesenlik lewende woord, wat uit Sy hart stroom in die harte van jou broers en susters? |
10. En wend hy homself, soos altyd by sulke geleenthede, in die liefde van sy hart tot JaHWeH, dan klink dit daar so, dat die een stelling ewe korrek was soos die ander. |
10. Finansiële state vir die jaar geëindig 30 Junie 2014 Die HUB het verslag gedoen dat die finansiële jaar in Junie 2014 gesluit het en die oudit is uitgevoer. |
10. Gaan daarom en help haar en bring haar dan welbehoue hierheen; ons almal sal op jou wag! |
10 Gaan ook nog net na `n breë rivier en kyk na die stroom van die water vanaf die nabygeleë oewer tot aan die teenoorliggende oewer; daar sal die verskynsel homself die duidelikste laat vasstel. |
10 g Donker gesmelte sjokolade Meng alles saam in menger of versapper vir +- 15 minute. |
10. Geen vriendskap is perfek nie: In elke vriendskap is daar maar soms dingetjies wat haper. |
10 gesinne wat saamwerk in ‘n klein ko-operasie opgelei in vierkante meter tuine. |
10 Goed, maar ek vra: Het die fariseërs, wat hulle daaraan vererg het, geweet dat die seun van die timmerman ook Heer van die sabbat was? |
10. Gurat het met hierdie raad ingestem, en in dieselfde nag, nadat hy `n totaal van twee maande in hegtenis was, is Waltar weer bevry. |
10 Heel anders is dit gesteld met die gevoelsmens, wat in sy hart dink. |
! 10. Het julle die kinders nie gehuur en baie met geweld van die arme moeders weggeruk vir die allerskandelikste doel nie? |
10. Hierdie aanblik maak ons Lameg heeltemal sprakeloos, sodat hy nie in staat was om ook maar één woord oor sy lippe te bring nie. |
10. Hierdie blinde is dus `n goeie voorbeeld en Ek sê vir julle: Doen netso, want julle is ook blindes langs die weg. |
' 10. Hierdie geeste, wat reeds op die son volmaak geword het, waarvan daar baie is, bly nie na hulle voleinding op die son nie, maar styg op na 'n hoër sentrale son, waaruit hulle vroeër saam met die son daaruit voortgekom het. |
10. Hierdie raad was dadelik opgevolg, en almal het aan die werk gegaan wat aan hulle opgedra was. 11. Toe roep die generaal die bodes byeen en het hulle beveel om die betrokke gaste vir die aandete uit te nooi. |
10 Hier is geen sprake van gesigsbedrog en ewemin van skynvertonings nie, maar alles wat jy hier sien is volkome reëel, duidelik en waar. |
10. Hieroor verbaas hom in `n hoë mate. |
10. Hierop het die priesters gekom en gevra waarom hulle hulle op so `n ongewone tyd moes inlaat. |
10. Hierop het Ohlad vol eerbied om hom heen gekyk waar die Heer dan wel was. |
10. Hier sien jy die volledige beeld voor jou, en die belang daarvan is nogal voor die hand liggend. 11. Wat beteken die aand? |
10. Hieruit blyk tog duidelik dat die waarneem met die oor onvergelykbaar baie hoër staan as die sien met die oog. |
10 Hieruit kan julle na my mening al baie duidelik aflei dat elke doelgerigte voortgaan of opklim afgewissel moet word met doelmatige ruspouses; dan sal mens, met die grootste gemak in die wêreld, elke goeie bestemming kan bereik. |
! 10. Hoe dikwels wil u nog vir Christus doodmaak, Hom, die ewig Lewende, wat ons almal eenmaal uit die dood opgewek het tot die ewige lewe deur Sy heerlike opstanding? |
10. Hoe kan jy 'n rou eier op 'n betonvloer laat val sonder dat dit kraak? |
10 Hoe meer julle die Heer met liefde sal omvou en hoe deemoediger julle ten opsigte van Hom en al julle broers sal wees, des te meer sal julle van die waaragtige hemel in julle dra. Skaar julle dus agter ons en volg ons! |
! 10. Hoe sal my armsalige woord klink na die heilige, allerwesenlikste, mees lewende woorde, wat nou reeds soos `n eindelose stroom van lig uit die mees heilige mond tot ons armsalige wurmpies in die stof van die stof gestroom het? |
10. Hoe sou `n akker, ook al bestaan hy uit die vrugbaarste grond, lyk as `n mens derduisende gemengde sade tegelyk deurmekaar daarop uitsaai? |
10. Hopelik sal jy die onsin insien, wat hom egter tog nog laat aanhoor! 11. Maar hoe is dit met “Het God lief bokant alles!” |
10 Hulle het begin om baie wit bulle te baar wat net soos hulle gelyk het, die een na die ander, sommer baie. |
10 Hulle kritiseer verder die baie vleis aan hulle voete, aan hulle sitvlak, op hulle hande en oral waar dit is en sê: `n Muggie het niks van dit alles nie en is daardeur al baie gelukkiger as die stewige en onekonomies gevormde mens. |
10 Hy, die Oneindige, die Ewige, vir wie se asemtog ewighede verstuiwe soos los kaf, het op ons aarde gewandel en Sy skepsele, Sy kinders onderrig, nie soos `n vader nie, maar soos `n broeder! |
10. Hy het opgestaan, met sy hande in sy oë gevryf, en het begin om hom heen te kyk. |
10 Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. |
10 In die eerste kapel sien ons op ietwat kleiner skaal dieselfde fenomeen, wat ons al in die middel van die saal gesien het. |
10 In die eerste Kerk, die Adamitiese, was die geslagsdaad by die mense, wat toentertyd voortdurend met die hemel in kontak gestaan het, ook baie meer op `n geestelike, as op `n sinlike manier verrig. |
10. In die middel van dié huis, wat geen verdiepings mag hê nie, moet julle `n altaar oprig van suiwer robyne en diamante en op daardie altaar moet hierdie tafel dan regop staande aangebring word. |
10. In die nag gloei duisend maal duisend sterre aan die eindeloos grootse hemel! |
10 In die romp bevind is die hart as basis van die lewe en die allerduidelikste beeld van die liefde. |
10 In die tweede hel is, soos ons weet, die begerige siel deur die stewige vastingkuur, steeds meer ineengestrengel en het met haar versmelte gees deur hierdie afsonderingsmetode meer vryheid gekry. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.