answer_text stringclasses 7
values | question_text stringlengths 12 1.44k | background_description list | options list | language stringclasses 1
value |
|---|---|---|---|---|
B | 'n Eenvoudige toestel wat 'n elektriese stroombaan oop- en toemaak staan
bekend as 'n …. | [] | [
"(A) sel.",
"(B) skakelaar.",
"(C) battery.",
"(D) reostaat."
] | afrikaans |
B | Watter strukture skei tydens swangerskap progesteroon af? | [] | [
"(A) Byniere en corpus luteum",
"(B) Corpus luteum en plasenta",
"(C) Tiroïedklier en Graafse follikel",
"(D) Pituïtêre klier en Graafse follikel"
] | afrikaans |
A | Kietsiekat is ʼn <u>_____</u> kat. | [
"<b>DIEREVRIENDE</b>\nʼn Hond is regtig ʼn liewe dier,\nhy waai sy stert van pure plesier.\nhy lek jou vinnig op die wang,\npasop tog gou voor Ma jou vang!\n\nOns kietsiekat is gans te koel, \nsy kom net nader as sy so voel.\nsy vly haar lekker eenkant neer,\nvir jou voel sy ʼn veer.\n\nDie voëltjie in sy hok \nsit ur... | [
"(A) gemaklike",
"(B) kwaai",
"(C) stout",
"(D) slim"
] | afrikaans |
A | Wat is die doel van die koerantartikel?
Om die leser in te lig oor … | [
"Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord vrae 1-1 - 1-5.\n\n<b>Die Suid-Afrikaanse Vetsugkrisis</b>\n\n(paragraaf 1) Suid-Afrikaners word vetter. Ons is derde geplaas op die wêreld se vetsuglys deur die Compas Groep se 2011 Suidelike Afrika-verslag. Dit is 'n bewys dat vetsug oor die wêreld heen ondervin... | [
"(A) vetsug.",
"(B) globalisering.",
"(C) kultuur.",
"(D) tradisie."
] | afrikaans |
D | Die laag van die atmosfeer met die laagste digtheid is
die ... | [] | [
"(A) troposfeer.",
"(B) stratosfeer.",
"(C) mesosfeer.",
"(D) termosfeer."
] | afrikaans |
B | Kies die KORREKTE antwoord.
Die instrument wat gebruik word om stroomsterkte te meet | [] | [
"(A) Gravitasiekrag",
"(B) Ammeter",
"(C) Kragstuwing",
"(D) Lawa",
"(E) Troposfeer",
"(F) Stratosfeer",
"(G) Smeltdraad",
"(H) Kragtasie"
] | afrikaans |
A | Wat verstaan jy onder die volgende stelling: "Die winter het ons lywe negatief verander"? (par. 1) | [
"Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord die vrae wat volg.\n<b>Gesonde Leefstyl</b> \n(paragraaf 1) Die winter het ons lywe negatief verander. Ja! Die heerlike bredies, watertand, sagte broodrolletjies saam met verskillende soorte sop en 'n oormaat van tee en koffie. Nou is dit tyd om dit alles te laat ... | [
"(A) Mense neig om gedurende die winter gewig op te tel.",
"(B) Mense neig om gedurende die winter gewig te verloor.",
"(C) Mense is gelukkig omdat dit winter is.",
"(D) Mense slaap die hele dag gedurende die winter."
] | afrikaans |
C | Wat is die modus van die tellings in die frekwensietabel hieronder?
<b>Telling</b> | <b>Frekwensie</b>
111 | 2
112,1 | 7
114,3 | 6
115 | 2
211 | 1 | [] | [
"(A) 118,5",
"(B) 113,6",
"(C) 112,1",
"(D) 100"
] | afrikaans |
A | Skryf die volgende as ʼn heelgetal.
$( 6\ \times \ 100) \ +\ ( 9\ \times \ 1\ 000\ 000) \ +\ ( 4\ \times \ 10) \ +\ ( 8\ \times \ 1\ 000)$ | [] | [
"(A) 9 008 640",
"(B) 6 948 000",
"(C) 9 648",
"(D) 9 800 640"
] | afrikaans |
F | Energiebron wat nie opverbruik of vervang kan word nie | [
"<b>PASITEMS</b>\nPas die stellings in <b>KOLOM A</b> by met die korrekte woord in <b>KOLOM B</b>. Skryf dan die korrekte <b>LETTER</b> in <b>KOLOM C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6. Die vloei van elektrisiteit <u>___________</u>. 2.6: <b>G (Stroom)</b>"
] | [
"(A) Atmosfeer",
"(B) Hernubaar",
"(C) Hidro-elektriese krag",
"(D) Rotasie",
"(E) Geleiers",
"(F) Nie-hernubare"
] | afrikaans |
D | Van die inligting hieronder, kies die vervoermetode wat die minste
brandstof/petrol gebruik. | [] | [
"(A) 'n Lorrie gebruik 40 liter brandstof vir 200 km",
"(B) 'n Kar reis 500 km op 50 liters brandstof.",
"(C) 'n Bus gebruik 30 liter brandstof om 165 km te reis",
"(D) 'n Rokker-motorfiets reis 450 km op 22,5 liter petrol"
] | afrikaans |
B | Wat is die volgende getal in die getalpatroon?
15 ; 21 ; 27 ; 33 ; 39 ; <u>______</u> | [] | [
"(A) 43",
"(B) 45",
"(C) 47",
"(D) 50"
] | afrikaans |
A | 'n Voordeel van inwendige bevrugting is dat … | [] | [
"(A) sperms en ovums in die vrou se liggaam beskerm word.",
"(B) daar beter ouersorg is.",
"(C) meer gamete geproduseer sal word.",
"(D) die fetus voedsel direk vanaf die ma ontvang."
] | afrikaans |
B | 'n Sirkel word in twaalfdes verdeel. Hoeveel twaalfdes maak ʼn derde van die sirkel? | [] | [
"(A) 3",
"(B) 4",
"(C) 6",
"(D) 12"
] | afrikaans |
C | Los die volgende getalsin op $6\ \times \ \vartriangle \ -3 = 39$
$\vartriangle \ =$ <u>______</u>. | [] | [
"(A) 4",
"(B) 6",
"(C) 7",
"(D) 11"
] | afrikaans |
B | n Funksie van die iris van die oog is om … | [] | [
"(A) lig te breek om 'n duidelike beeld te vorm",
"(B) die hoeveelheid lig wat die oog binnedring, te beheer.",
"(C) die ligprikkels na impulse om te skakel.",
"(D) die weerkaatsing van lig in die oog te voorkom."
] | afrikaans |
A | Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies.
''Julle moet''-mense is mense wat graag (eise stel/verantwoordelikheid aanvaar). | [
"AFDELING A: LEESBEGRIP\nVRAAG 1: ARTIKEL\nLees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\nTEKS A\n\nMOENIE NET PRAAT NIE; DOEN IETS!\nStil-stil maak Suid-Afrikaners 'n verskil\n\n(1) Max Lucado, 'n geestelike skrywer, glo dat elke mens 'n begeerte het om 'n verskil \nop aarde te maak en om iets vi... | [
"A. eise stel",
"B. verantwoordelikheid aanvaar"
] | afrikaans |
E | Ongemak tydens die uitskeiding van vaste afval uit die liggaam. | [
"Pas die stelling in <b>Kolom A</b> by die korrekte woord in <b>Kolom B</b>. Skryf die korrekte <b>LETTER</b> in <b>Kolom C</b> langs die nommer.\nVoorbeeld: 2.6 Vaste stof wat in vloeistof oplos <u>______</u> <b>2.6=G (opgeloste stof)</b>"
] | [
"(A) Oplosmiddel",
"(B) Oplossing",
"(C) Gebalanseerde dieet",
"(D) Vesel",
"(E) Hardlywigheid",
"(F) Kristallisasie"
] | afrikaans |
A | Hoeveel is 853 951 afgerond tot die naaste 100. | [] | [
"(A) 854 000",
"(B) 854 100",
"(C) 853 900",
"(D) 853 950"
] | afrikaans |
D | Watter van die volgende beskryf Groot depressie van 1929 die beste? | [] | [
"(A) 'n Ekonomiese insinking",
"(B) Begin in die VSA",
"(C) die hele wêreld geraak",
"(D) Al bogenoemde"
] | afrikaans |
D | Bonga het 'n kartondoosskyf wat hy in stukke wil sny om 'n reghoekige piramide te maak. Hy gaan die volgende stukke sny: | [] | [
"(A) Vier reghoeke en twee vierkante",
"(B) Twee reghoeke en vier vierkante",
"(C) Drie reghoeke en een driehoek",
"(D) Een reghoek en vier driehoeke"
] | afrikaans |
C | 'n Veldkrag... | [] | [
"(A) is altyd 'n aantrekkingskrag.",
"(B) kom voor alleenlik tussen 'n magnetise en elektriese lading.",
"(C) Iei tot 'n aksie op 'n afstand tussen twee liggame.",
"(D) is die enigste tipe krag wat die spoed van 'n voorwerp kan verander."
] | afrikaans |
C | Kies die verskynsels wat in die advertensie voorkom wat tipies van die een en twintigste-eeu is. | [] | [
"(A) rekenaar en tuisonderrig",
"(B) boeke en rekenaar",
"(C) webwerf en rekenaarprogramme",
"(D) rekenaar, boeke, pen en leerders"
] | afrikaans |
A | Wat beteken die woorde "diep in jou boesem rus die onontdekte" (versreël 3) in die konteks van die gedig? | [
"Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\n<b>Seesonnet</b>\nO magtige oseaan, jy wydgestrekte, \nOmsirkel deur die ongemetenheid, \nDiep in jou boesem rus die onontdekte; \nAlleen jou swaar gehyg verneem die tyd.\nO nooitvermoeide see wat immer-woelend, (versreël 5)\nGetye reёl na gange van die... | [
"(A) Baie dinge onder die see is nog nie ontdek nie.",
"(B) Die branders kom diep uit die see.",
"(C) Baie skulpe spoel op die strand uit.",
"(D) Die see is baie onstuimig."
] | afrikaans |
A | Wat sal die totale buite-oppervlakte van ʼn kubus met ʼn volume van 64 cm^{3} wees? | [] | [
"(A) 96 cm^{2}",
"(B) 64 cm^{2}",
"(C) 16 cm^{2}",
"(D) 4 cm^{2}"
] | afrikaans |
B | Pluto is die kleinste planeet in ons sonnestelsel. | [
"Lees die stelling en besluit of dit waar of onwaar is. Trek ʼn kringetjie om W vir waar en O vir onwaar."
] | [
"(A) W",
"(B) O"
] | afrikaans |
B | Opwekking van elektrisiteit deur vallende water word... genoem. | [] | [
"(A) kernkrag",
"(B) hidro-elektrisiteit",
"(C) transformasie",
"(D) aardlekkasies"
] | afrikaans |
B | Die algemene reël vir die patroon 3; 8, 13, 18; 23 is … | [] | [
"(A) $2n+1$",
"(B) $5n-2$",
"(C) $4n-1$",
"(D) $7n-4$"
] | afrikaans |
D | Wat is die waarde van $63,\ 91\ \times \ 10$? | [] | [
"(A) 6, 391",
"(B) 63, 910",
"(C) 6 391",
"(D) 639,1"
] | afrikaans |
C | $\frac{65^{2} - 25^{2}}{65 + 25}$ = ⋯ | [] | [
"(A) 50",
"(B) 17,8",
"(C) 40",
"(D) 4/9"
] | afrikaans |
B | Noem die toestel wat elektriese energie omsit in bewegingsenergie. | [] | [
"(A) Gloeilamp",
"(B) Motor",
"(C) Gonser",
"(D) Battery"
] | afrikaans |
A | Watter van die volgende stellings is waar omtrent ʼn vlieër? | [] | [
"(A) Die langer hoeklyn halveer die korter hoeklyn teen 90°.",
"(B) Die korter hoeklyn halveer die langer hoeklyn teen 90°.",
"(C) Hoeklyne halveer mekaar.",
"(D) Hoeklyne is gelyk."
] | afrikaans |
C | Die reseptor(e) betrokke by die handhawing van balans is ... | [] | [
"(A) slegs die orgaan van Corti.",
"(B) slegs die makula.",
"(C) slegs die makula en die crista.",
"(D) die orgaan van Corti, makula en crista."
] | afrikaans |
D | $\sqrt{16x^{16}}$ = | [] | [
"(A) $8x^{8}$",
"(B) $8x^{4}$",
"(C) $4x^{4}$",
"(D) $4x^{8}$"
] | afrikaans |
C | Hoeveel meer hoeke het ʼn oktogonale prisma as ʼn oktogonale piramide? | [] | [
"(A) 10",
"(B) 2",
"(C) 8",
"(D) 16"
] | afrikaans |
A | Wat is die verskil tussen ʼn serie stroombaan en ʼn parallelle stroombaan? | [] | [
"(A) ʼn Serie stroombaan volg een baan (pad) en ʼn parallelle stroombaan verdeel in verskillende bane (takke).",
"(B) ʼn Serie stroombaan moet ʼn smeltdraad hê.",
"(C) ʼn Parallelle stroombaan moet ʼn stroombreker hê.",
"(D) ʼn Parallelle stroombaan volg een baan (pad) en ʼn serie stroombaan verdeel in verskillende b... | afrikaans |
C | Watter EEN van die volgende is KORREK met verwysing na astigmatisme? | [] | [
"(A) Lig kan nie deur die kornea beweeg nie",
"(B) Lig kan nie deur die lens beweeg nie",
"(C) Breking van ligstrale deur die kornea is oneweredig",
"(D) Die lens kan nie nog ronder word nie"
] | afrikaans |
B | Kies die korrekte SPELLING tussen hakies.
Daarom moet die verskillende soorte (material/materiaal) van mekaar geskei word voordat dit herwin kan word. | [
"VRAAG 5: ARTIKEL EN PRENT\n- Die nommering in die artikel verwys na die vraagnommer wat beantwoord moet word.\n- Voer die instruksies by elke vraag uit.\n\nLees die artikel en beantwoord die vrae.\nTEKS F: ARTIKEL\n\nHERWINNING ('RECYCLING')\nVullis wat oral in hope rondlê, is (5.1.1) ('n/die) grootste probleem in... | [
"A. material",
"B. materiaal"
] | afrikaans |
C | Die planete wentel rondom die son in 'n pad wat 'n ... genoem word. | [] | [
"(A) asteroïedegordel",
"(B) sonnestelsel",
"(C) baan",
"(D) rotasie"
] | afrikaans |
A | Identifiseer die beeldspraak in "Jou branders op die rotse stukkend slaan!"
(versreël 8). | [
"Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.\n\n<b>Seesonnet</b>\nO magtige oseaan, jy wydgestrekte, \nOmsirkel deur die ongemetenheid, \nDiep in jou boesem rus die onontdekte; \nAlleen jou swaar gehyg verneem die tyd.\nO nooitvermoeide see wat immer-woelend, (versreël 5)\nGetye reёl na gange van die... | [
"(A) Personifikasi",
"(B) Assonansie",
"(C) Alliterasie",
"(D) Vergelyking"
] | afrikaans |
D | Skryf as 'n <b>heelgetal</b>.
$( 5\ \times \ 10\ 000\ 000) \ +\ ( 2\ \times \ 1\ 000\ 000) \ +\ ( 7\ \times \ 100\ 000) \ \times \ ( 3\ \times \ 1)$ | [] | [
"(A) 52 070 300",
"(B) 52 700 030",
"(C) 52 730 000",
"(D) 52 700 003"
] | afrikaans |
B | Die elektrostatiese krag tussen twee gelaaide voorwerpe is F. Die afstand tussen hulle word vermeerder. Hoe verander die elektrostatiese krag? | [] | [
"(A) Dit neem toe.",
"(B) Dit neem af.",
"(C) Dit bly dieselfde.",
"(D) Nie een van bogenoemde nie."
] | afrikaans |
B | Tydens 'n refleksaksie gaan impulse die rugmurg binne deur middel van 'n … | [] | [
"(A) sensoriese neuron deur die ventrale wortel van die rugmurgsenuwee.",
"(B) sensoriese neuron deur die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee",
"(C) interneuron deur die ventrale wortel van die rugmurgsenuwee.",
"(D) interneuron deur die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee."
] | afrikaans |
C | Mej. Mantewu het 48 leerders in haar klas. Daar is 36 meisies. Watter van die volgende is die verhouding seuns tot meisies? | [] | [
"(A) 1 : 4",
"(B) 2 : 3",
"(C) 1 : 3",
"(D) 3 : 4"
] | afrikaans |
A | Kies die KORREKTE antwoord.
'n Skouspelagtige verskynsel wat verlig word deur sy sentrale wit dwergster | [] | [
"(A) Planetêre nebula",
"(B) Rooi reus",
"(C) Wit dwerg",
"(D) Die son",
"(E) Nebula",
"(F) Swart dwerg",
"(G) Kernfusie / Kernversmelting"
] | afrikaans |
C | Thandi ry 2 km, Sandy ry 1 575 m en Aviwe ry 3,5 km op hulle fietse na die skool. Wat is die totale afstand wat die drie kinders altesaam gery het? | [] | [
"(A) 7 km",
"(B) 7 000 m",
"(C) 7,075 km",
"(D) 7 750 m"
] | afrikaans |
D | Die stowwe voor die pyltie in 'n chemiese reaksie vergelyking word … genoem. | [] | [
"(A) produkte",
"(B) sure",
"(C) basisse",
"(D) reaktante"
] | afrikaans |
D | Die hoofdoel van die apartheidsbeleid was om ........ | [] | [
"(A) ryk en arm te skei.",
"(B) swart mense in Suid-Afrika op te lei.",
"(C) gelykheid tussen rasse te bevorder.",
"(D) mense te skei op grond van hulle ras."
] | afrikaans |
A | Die choroïed … | [] | [
"(A) is ryklik van bloedvate voorsien.",
"(B) bevat fotoreseptore.",
"(C) breek die ligstrale.",
"(D) stuur impulse na die brein."
] | afrikaans |
B | Die breuk 24/36 kan in sy eenvoudigste vorm geskryf word as: | [] | [
"(A) 1/3",
"(B) 2/3",
"(C) 3/4",
"(D) 4/9"
] | afrikaans |
D | Wat is die waarde van $(\frac{2}{3})^{-3}$ | [] | [
"(A) $\\frac{-6}{9}$",
"(B) 5/6",
"(C) 8/27",
"(D) 27/8"
] | afrikaans |
C | Die reaksie van magnesium (metaal) met suurstof sal altyd ʼn produk ... gee. | [] | [
"(A) magnesium soute",
"(B) magnesium hydroksiede",
"(C) magnesium oksiede",
"(D) magnesium dioksiede"
] | afrikaans |
B | Watter EEN van die volgende is 'n funksie van amniotiese vloeistof? | [] | [
"(A) Vervoer suurstof na die ontwikkelende fetus",
"(B) Beskerm die fetus teen temperatuurveranderinge",
"(C) Produseer progesteroon en estrogeen",
"(D) Beskerm die fetus teen siektes"
] | afrikaans |
D | Watter getal word deur
$( 7\ \times \ 10\ 000) +( 6\ \ \times \ 1\ 000) +( 3\ \times \ 100) +( 1\ \times \ 1) $ verteenwoordig? | [] | [
"(A) 7 631",
"(B) 70 631",
"(C) 76 310",
"(D) 76 301"
] | afrikaans |
D | Die Magtigingswet van 1933... | [] | [
"(A) Het Hitler diktatoriale magte gegee",
"(B) 'n Wet wat deur die Duitse Reichstag aanvaar is",
"(C) Hitler die mag gegee om grondwetlike veranderinge aan te bring",
"(D) Al bogenoemde"
] | afrikaans |
B | 'n Moontlike effek van aardverwarming is … | [] | [
"(A) korter nagte.",
"(B) 'n styging in die seevlak.",
"(C) koeler temperature.",
"(D) langer dae."
] | afrikaans |
D | Watter EEN van die volgende is die gesigsgebrek wat die gevolg van die onewe kromming van die kornea is? | [] | [
"(A) Katarakte",
"(B) Versiendheid",
"(C) Bysiendheid",
"(D) Astigmatisme"
] | afrikaans |
A | Watter EEN van die volgende toon die korrekte volgorde van 'n impuls vanaf die reseptor in 'n eenvoudige refleksboog? | [] | [
"(A) Sensoriese neuron deur die dorsale wortel -> motoriese neuron deur die ventrale wortel -> effektor",
"(B) Motoriese neuron deur die dorsale wortel -> sensoriese neuron deur die ventrale wortel -> effektor",
"(C) Sensoriese neuron deur die dorsale wortel -> effektor -> motoriese neuron deur die ventrale wo... | afrikaans |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.