id int64 0 517k | text stringlengths 99 46.9k |
|---|---|
100 | Die bouer/ontwikkelaar is nie geregistreer by die NHBRC (hierna verwys as “die Raad”) nie en die gehalte van werk verrig deur die bouer/ontwikkelaar is baie swak en die verbruiker weier om te betaal vir die werk verrig; |
101 | Volgens die meerderheidsuitspraak in Cool Ideas, gelei deur Majiedt WR, was dit die wetgewer se oogmerk om die huisverbruiker te beskerm toe die wetgewer die HCPM-Wet geskryf het. |
102 | Die Grondwetlike hof het verder beslis dat, in die geval wat die bouer en die verbruiker in ‘n kontrak ingetree het en die bouer nie geregistreer was by die Raad nie, die kontrak wel geldig sal bly staan en nie ongeldig sal wees nie. Aangesien die HCPM-Wet glad nie spesifieke voorsiening maak dat die kontrak ongeldig b... |
103 | Hierdie posisie, soos bevestig en bewerkstelling deur die Grondwetlike Hof, sal voortaan bly staan tensy die Grondwetlike Hof weer in die toekoms met dieselfde regsvraag uitgedaag word. |
104 | Normaalweg in die geval wat ‘n kontrak onwettig is, sal die kontrak in terme van die Gemenereg as ongeldig en onafdwingbaar beskou word en sal beide partye die reg hê om die hof te nader vir restitusie, indien nodig en moontlik. Maar ingevolge die Cool Ideas-saak sal dit nie moontlik wees nie aangesien die Grondwetlike... |
105 | Dit is baie duidelik dat die HCPM-Wet die huisverbruiker in die mark wou beskerm deur die bouer streng te reguleer. Die reguleering van die bouer is natuurlik grootliks gemik op die kwaliteit van bouwerk wat deur die bouer aan die huisverbruiker verskaf word. Myns insiens was dit nodig vir die wetgewer om so in te gryp... |
106 | My Pá het die kuns onder die knie gekry om die kern van ’n bonkige storie bondig te verpak met die nodige krag en kwinkslag om deernis daarvoor te wek. Of dit nou ’n nuusberig was in afgemete Afrikaans of ’n kamma-nederlandsche verjaarsdaglimerick vir van zijn vrienden. Of ’n roerende huldeblyk aan sy skoonpa; ons Opa. |
107 | Toe ons rondgevra het wat vir julle van ons Pa uitstaan, het amper almal sy gul taalvernuf onthou. Hoe lief was hy nie daarvoor om ’n nuwe woord in ’n blokkiesraaisel te ontdek of ’n ou woord opnuut in te span nie! Só vertel hy ’n maand of wat gelede van medikasie wat sy tydelike konstipasie sou verlig: “Ons hoop op vo... |
108 | Soos dit ’n huldeblyk betaam, moet ek iets kwytraak oor my Pa se kindertyd, sy beroep- en gesinslewe en tussendeur dalk ’n paar grappighede laat val wat nie almal van hom af geweet het nie. Ná hierdie huldeblyk vra ons sy vriend, Mnr. Tobie Barnard, om meer van my Pa se Bybelstudie- en vriendekring te vertel. |
109 | My pa is gebore as die oudste van vier kinders uit ’n groottotaal van sewe. Van sy grootword op Tulbagh het hy luisterryk vertel. Van plase genaamd “Tierkloof” en “Mooiplaas”. Van Chevvies, Buicks, Pontiacs en allerlei motors wat my broer Tim op twee jaar al kon uitken. Matrasse wat uitgedra is op die stoep, my ouma se... |
110 | My pa is gedoop Marthinus, hy is Tinus genoem deur sy ouers, Tienie deur sy vriende en Timmie deur sy halfbroer, George, wat as jongman oorlede is. My Pa het as skoolkind op die Tuine rugbyveld vir die laer spanne haker gespeel … en vandaar af die huis raakgesien waarin ons nou al vir meer as dertig jaar woon. Alhoewel... |
111 | Ek wonder wie van julle weet dat my Pa Kuns as skoolvak geneem het? Op Universiteit die Fotografieklub gestig het? Dat hy Pontius Pilates hoogs verkoue op die verhoogplanke vertolk het in matriek? Op ons stoep hang ’n verdofte poeierverfskildery van sy skooldae af – en ek en Ludi het selfgemaakte speelkaarte ontdek met... |
112 | My Pa het graag en gemaklik stories uit sy kindertyd vertel, veral as iemand nuuts by die geselskap aangesluit het. Of soms het dit net Karen se klavierklanke uit die kamer langsaan gevat om hom vir ’n oomblik terug te neem Tulbagh toe. |
113 | As beroepsman, kan ek onobjektief sê, was my pa briljant. Hy het vasgenael Springbokradio se stories geluister as kind en of dit nou koerantberigte was of TV-nuus; my pa was ingelig. Ek onthou die krap van sy baard as ons hom goeienag kom soen het … waar hy die vroegaand nuus kyk met amper ’n heilige ontsag daarvoor – ... |
114 | My Pa was tevrede daarmee om nuusstories te dek wat die ander nie eintlik wou nie. Waar hofsake te vervelig was, het my Pa dit so lewendig beskryf, dat die verslaggewers ná hom daarvoor gewedywer het. Die landbou-berriggewing het hy so kranig gedoen dat hy vir lank die seremoniemeester by die landbou-skrywersvereniging... |
115 | En dan was my pa boonop lief vir Aprilgekgrappe – en die fyn-fyn kuns om ’n storie te skryf wat gelyktydig belaglik en geloofwaardig is. Daar is gemoedelike poetse wat hy gebak het waarvoor mense hom nog steeds moet vergewe. |
116 | My Pa was ook ’n kleinsakeman-entrepreneur: Toe die snoepie by die SAUK toegemaak het, het my pa die geleentheid aangegryp en proviand in grootmaat by Makro aangekoop en by sy werkslessenaar gesmous. Mense kon sommer vat wat hulle wou en die nodige kleingeld los. Só het ons as gesin ook altyd ’n voorraad van blikkiesko... |
117 | As my pa ’n kranige joernalis was, was ons (sy gesin) sy top-nuusstories van die dag. Hy het ons hele kindertyd in film vasgevang; of dit nou met sy kamera was of met sy mikrofoon en bandopnemer wat hy opgestel het om ons musiek- en ander uitvoerings op radiokasetbande op te neem. Selfs gesinskonserte op Ou-Kersaand. E... |
118 | Ek onthou my pa wat sorgvuldig in die studeerkamer foamalite– en karton-vliegtuigies uitsny … as my Ma my stuur om hom te roep vir ete, halfpad af by die wenteltrap. Hy het fyn voortgewerk aan die ontwerpe wat destyds op eierboksies gedruk was en het dit nougeset verbeter, met ’n skuifspeld hier-en-daar vir ’n meer vaa... |
119 | My Ma het hom sowat veertig jaar gelede ontmoet. Sy het hom gevind in ’n karig-gemeubileerde woonstel met los planke op opgestapelde bakstene as boekrakke; hom getrou en gesweer sy sal nooit een van haar kinders sonder meubels by ’n woonstel laat intrek nie. Só het my Pa elke keer wat een van sy vier kinders koshuis to... |
120 | My Pa se plig by die huis was om wasgoed te was. Hiervan het hy ’n geliefde ritueel gemaak, met sy radio aan, by die trappe af – die een balie na die ander, met sekere klere wat geweek word; ’n wit en ’n donker was, en sokkies-saam-met-handdoeke. Ons klere was so goed versorg dat ek dít wat afgewentel is vanaf Tim na K... |
121 | Hy was sterk en moedig in sy siekbed, met ’n aftakelende kanker wat vanaf sy kolon vesprei het na sy longe, ribbes en brein. My pa se gesig was in die laaste maand aan die linkerkant verlam, maar hy het sy Wyn-van-die-Maand rooiwyn in kleiner botteltjies gegooi waarin hy ’n rooi strooitjie kon balanseer en sy pille een... |
122 | My Pa het laasweek in die ou Volkshospitaal (Medi-Clinic) gesterf – rustig, met die vredige klanke van sy geliefdes om hom: sy vrou, kinders en kleinkinders. Ons weet nie hoe baie hy kon inneem of hoor – waarvan hy als bewus was – nie … maar dalk het die vrolike kindergeskal hom vlugtig teruggevoer na sy eie kinderdae ... |
123 | Ek is hartseer dat my Pa nie ’n langer tyd met sy kleinkinders – en hulle met hulle Oupa – kon beleef nie. |
124 | Die volgende toon die opsies om te begin. Spesifiek is twee opsies: die eerste opsie van al die opsies kan jy nuwe mense ontmoet en die tweede opsie kan jy kyk na baie gesprekke. |
125 | My dekodeerder het so pas die gees gegee en ek moes ’n nuwe aanskaf. Ek het nie die nodigheid ............... |
126 | 7075 aluminium is vir die vervaardiging van vliegtuie raam, vorm, en 'n hoë-spanning strukturele dele met 'n hoë sterkte en weerstand teen korrosie. |
127 | 'n Benadering vir die realisering van omgewingsopvoeding in die algemene wetenskap sillabus van graad sewe tot nege |
128 | ETDs 'n Benadering vir die realisering van omgewingsopvoeding in die algemene wetenskap sillabus van graad sewe tot nege |
129 | Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting. |
130 | Kopiereg 1997 - 2018 QVRP | * die web-weergawe se lesers is slegs 'n gedeelte van die totale aantal gebruikers |
131 | Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie. |
132 | As jy nog nie ingestuur het nie is dié jou laaste, maar laaste, kans om in te skryf. Dis soos daai bra's wat hout verkoop op die grondpad net voor die Oppikoppi afdraai. Last chance saloon, pellie. Werk saam, ek sê. Maandag maak hy toe, soos 'n lappop se alie. |
133 | Jy weet jy gaan jouself tussen die bene skop as jy checks 'n foto wen wat jy kon beat. En dan gaan jy nog die wenner se roadtrip foto's ook check hier oppie site en dan gaan jy jouself eers haat. Moenie dat dit gebeur nie. |
134 | Moer maklik. Stuur vir ons 'n epic foto van 'n vorige roadtrip saam met ‘n kort beskrywing waarop jy was na griffin@watkykjy.co.za, verkieslik ene van jou en jou pelle saam. Belangrik dat dit gees wys, so nie net 'n selfie van jou met 'n tas voor jou Tazz nie oppad V-Town toe nie. Blerrie nool. |
135 | Links is het 13.00 uur, rechts ’n uur later. Daar houden ze nu siësta, dat kennen ze links niet. Links spreken ze onverstaanbaar Portugees. Rechts spreken ze Spaans, ’n taal waarvan we zo nu en dan ’n woordje kunnen verstaan. |
136 | Skerp sin vir humor en innemende persoonlikheid. Baie life vir stap en buitelewe en glo mens moet altyd jou uitkyk op die lewe positief hou. Dinge gebeur met 'n rede. |
137 | Wat kan meer vermaaklike en pret vir meisies as speel haarstyle? Elke klein prinses drome van 'n meester van die hare, make-up en manicure. En waar is dit om te leer hoe om nie tot die internet? Games vir meisies hare - is 'n prettige, kleurvolle programme wat nodig het om die regte haarstyl te vind vir elke kliënt. Di... |
138 | 'n Troue ontspoor en die volgende oggend probeer vriend en vyand uitpluis wat die vorige aand gebeur het. |
139 | Ná haar pa se dood besef Gideonette dat sy die enigste oorlewende gesinslid is met ’n familienaam waarop ’n vloek rus. Om haar vrees te oorkom moet sy haar innerlike krag vind om die vloek te breek. |
140 | Kuierbossie is in die hoof straat van Tulbagh, waar die meeste prominente besighede hul bevind, geleë. |
141 | Game Description: Demi Lovato wil die kompetisie te wen op die verhoog haar mededinger Selena Gomez.Dit te doen, die twee meisies na jou gekom het vir 'n goeie keuse van kostuums vir die konsert.Vind die mees geskikte vir die sanger rokke, jeans of ander klere, en dan doen hulle hare, en dan juweliersware. |
142 | Demi Lovato wil die kompetisie te wen op die verhoog haar mededinger Selena Gomez.Dit te doen, die twee meisies na jou gekom het vir 'n goeie keuse van kostuums vir die konsert. |
143 | Die grootgrysmuishond (Herpestes ichneumon) is 'n muishond wat aan die suidelike en oostelike kustreke van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. |
144 | Die dier is gespikkeld grys en die hare is lank en grof terwyl die bene swart is. Hy het 'n verlengde kop en lyf en word tot 100 cm lank. Die mannetjie weeg tot 3.4 kg en die wyfie tot 3.1 kg. Die muishond kom voor in die rante van riviere, damme en vleie. |
145 | Inspirasie en troos vir jouself of as geskenk vir iemand na aan jou. Met plek voor in om die ontvanger se naam te skryf, is dit ideaal om ’n verjaarsdag- of groetekaartjie te vervang. |
146 | Toe ek so ’n paar jaar gelede begin gholf speel het, het ek nie vir een les gegaan nie. Hoe moeilik kan dit tog wees? Jy staan so met jou boude uit, jou rug reguit en swaai ’n stok. Na sowat ’n maand van frustrasie, gaan soek ek toe hulp. Die eerste paar lesse was bloot om alles wat ek verkeerd gedoen het uit te wys en... |
147 | Een keer ’n maand bied Clinton Pienaar van SA Biking Academy ’n baandag met ’n verskil aan. Die groepie wat dit bywoon, word beperk tot 10 sodat elke ryer op een aspek van sy ry kan fokus. Elke sessie word afgeneem deur ’n fotograaf, sodat jy jou vordering oor die dag merkbaar kan sien. Daar is ook ’n instrukteur wat s... |
148 | Die dag skop af met ’n kenmekaarsessie, en elke ryer se doel vir die dag word op ’n bord neergeskryf. Die gedagte is nie dat jy hier is om 15 aspekte aan te spreek nie. Elke ryer moet één doel neerskryf. My doel was om my spoed in draaie te verbeter. ’n Ander ryer wou een sekonde vinniger om die baan gaan. Hoe minder e... |
149 | Met my heel eerste sessie het ek een ryer geïdentifiseer en probeer bybly. Ek kon nie. My spoed was hopeloos te laag. Teen die einde van die dag kon ek bybly, selfs al was die ryer op ’n baie groter fiets. |
150 | Nog ’n aspek wat vanself reggekom het, was my reaksie in ’n noodsituasie. Waar ek voorheen die motorfiets wou regop tel en rem, het ek op die betrokke draai net nog meer ingeleuen en die greep vertrou. Op die Long Tom-pas sou dit die verskil gewees het tussen veilig om die draai, of ’n ongeluk. Op Red Star kan jy maar ... |
151 | Ek kan nie so ’n dag hoog genoeg aanskryf nie. Elke ryer wat op ons paaie is, moet ten minste een van hierdie dae bywoon. Daar was selfs twee ryers wat hulle teerpad-ry wou kom opskerp op hulle groot avontuurfietse. Die koste sluit die baan, die instrukteur en ’n heerlike bord kos in. Jy kry ook na die tyd jou foto’s. |
152 | As jy nie oor ’n motorfiets beskik nie, of jy is bietjie skrikkerig om met jou eie fiets ’n baan aan te durf, is daarvoor ook ’n oplossing. Ek het ’n Honda CBR 600-baanfiets vir die dag gebruik. Jason Wessels van Moto-rentals het goedgunstiglik een van sy huurfietse aan my beskikbaar gestel. As jy so ’n fiets |
153 | huur, voel jy net soos Rossi. Na elke sessie kom Jason self nader, help jou met die fiets en die fiets word deeglik nagegaan. Jy kan selfs ’n renpak by hom huur. Sy huurtarief sluit die fiets, brandstof en ondersteuning vir die hele dag in. Sy persoonlike bystand help ook dat jy net op jou ry kan konsentreer, en nie no... |
154 | Kom slyp jou saag. Kom leer. Elke sekonde op die baan maak van jou ’n beter ryer, en elke stukkie wat jy leer, kan jy toepas in jou daaglikse pendel. Dit is ’n klein prys om te betaal vir jou eie veiligheid. Die volgende baandag is op 23 Julie 2018. |
155 | 59% as makelaars plus jou maandelikse OB klagte sal 0, 04% van die lewering jy per maand het - dit maak jou makelaar 0, 65% wat sal jy betaal deur jou neus; hulle sal jou hard verdiende geld sifon wanneer jy dit die minste verwag. Eenvoud binêre opsies demo meer geword. |
156 | Binêre Opsie makelaars verdien geld deur wisseling in die geld geplaas op die verlies van ambagte, As jy ' n bod te plaas en jy dit voorspel verkeerdelik, verloor jy al jou geld 24option, die leier van ons posisie van die beste binêre opsies makelaars in die Verenigde al die basiese binêre opsie kennis en binêre opsie ... |
157 | Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid |
158 | Skaars ses dae voor sy twintigste verjaarsdag is ’n jong man Maandagaand op ’n kleinhoewe buite Pretoria geskiet toe hy die voëls waarmee hulle boer gaan voer het. |
159 | Die jong seun is na ’n private hospitaal gejaag in die noorde van Pretoria na sy ouers hulp ontbied het. Die jong man is daar gestabiliseer en is tans in ’n bestendige toestand. |
160 | Die SAUK-werknemers betaal die prys vir slegte bestuursbesluite, en die bestuur gaan aan met die onderhandelinge |
161 | SAUK.co.za is 'n trotse deel van die Inspan netwerk, 'n Nie Winsgewende organisasie. (Nie deel van SABC nie). |
162 | Na die brand in die Johannesburgse middestad, het dit aan die lig gekom dat dit nie net die ANC is wat versuim om noodsaaklike toerusting in stand te hou nie. |
163 | Wedersydse Bewonderaars Vind uit of enige van die lede wat jy as gunsteling gelys het ook 'n bewonderaar van jou is. |
164 | Voorwaardes As jy hierdie werf gebruik aanvaar jy outomaties ons gebruikersvoorwaardes. Lees die besonderhede hier. |
165 | Eks 'n baie spontane mens wat hou van lag, gesels, grappe maak en die buitelewe. Eks mal oor uitdagings en 4x4 ritte. |
166 | Sy moet 'n Kind van God wees. 'n Skaam meisie het ek al agtergekom is die mees oulikste. Ek kan ook skaam wees indien ek wil. |
167 | 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
168 | Beantwoord al die vrae. As dit nodig is, raai wat die antwoord is. Merk die vraag en as jy klaar is met jou vraestel kom terug na daardie vrae wat jy gemerk het en kyk of jy nie die antwoord onthou nie. |
169 | As jy nodig het om te raai, besluit eers watter jy dink is definitief verkeerd en maak dan ‘n keuse tussen die wat oorbly. |
170 | Wanneer jy klaar is met jou vraestel, lees die antwoorde weer deur, jy kan dalk antwoorde onthou soos jy die vraestel skryf of daar is soms antwoorde in die vraestel self - wees dus wakker! |
171 | Wanneer jy woorde moet invul wat weggelaat is, kyk na die word voor die opening, dit mag jou ‘n leidraad gee ten opsigte van die antwoord wat gesoek word (soos ‘n, die, hulle, hy, sy, ens.) |
172 | Ek hou van die buite lewe en van karre. Om te toer is lekker baie lekker. Ek is n baie sag en gee baie om vir die vrou langs my. |
173 | Sy moet my kan aanvaar vir wie en Wat ek is. Sy moet vir my lief wees vir wie en Wat ek is. Sy moet die Here dien en Hom eerste maak in n verhouding |
174 | Wat sê die Bybel? is ʼn uitgebreide gids wat meer as 170 van die top vrae beantwoord wat aan Hank Hanegraaff gestel is oor die afgelope 40 jaar van sy bediening. |
175 | Full Text Available Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed... |
176 | Jou registrasie was suksesvol. Jy sal 'n e-pos met 'n skakel vir die bevestiging van die registrasie van Graffiti ontvang. |
177 | Jy sal 'n e-pos met tydelike wagwoord ontvang. Jy kan die tydelike wagwoord verander nadat jy ingeteken het. |
178 | Ander Land: Kies jou land en ons koerier die pakkie vir jou. Ons maak gebruik van die SA Poskantoor se koerierdiens EMS. |
179 | Die polisie in Kaapstad vra die publiek om ’n man op beeldmateriaal van kringtelevisie uit te ken in verband met ’n moord wat ondersoek word. |
180 | Plaasaanvallers het brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom gegooi om hom aan die brand te steek, maar hy kon op hulle skiet om hulle te verwilder. |
181 | Die polisie ondersoek die dood van ’n manlike verpleegstudent aan die KSUT wie se lyk onder raaiselagtige omstandighede in sy koshuiskamer gevind is. |
182 | Drie Suid-Afrikaners van geboorte, asook ’n voormalige Curriebeker-held van die Westelike Provinsie, is in Skotland se 23-tal ingesluit vir Saterdag se toets teen die Springbokke in Edinburg. |
183 | Ek is bekommerd oor die leierskap in Suid-Afrika, want sonder ’n goeie leier werk geen meganismes saam om ’n goeie betroubare doel te verrig nie. |
184 | ’n Groot groep Suid-Afrikaanse musikante gaan die naweek saamspan om geld in te samel vir ’n plaaslike radio-omroeper se baba, wat nou al weke lank in die hospitaal is. |
185 | Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener met die rooi skoene, is pas bekendgestel. |
186 | Gabriel skrik wakker in 'n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie - en in die begraafplaas is 'n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit ... |
187 | Jy is net 'n paar klik weg van die besit van jou eie slagveld 4 Premium Oorsprong Sleutel. Lees meer |
188 | Hoekom spandeer jou geld wanneer jy afgelope kuur vol gebarste weergawe op hierdie webwerf gratis kan aflaai! Ons bied aan u.... |
189 | Hoekom jou geld te spandeer wanneer jy Star Wars Battle Free CD Sleutel kan kry op hierdie webwerf eenvoudige en gratis! Op hierdie webwerf ... |
190 | Die mees algemene probleme met PC verander kan word veroorsaak alle soorte van foute. FixCleanRepair is geskep om 'n multi-instrument. Dit bied 'n stel van revolusionêre getoets nuts al in die een baie van die probleme wat bring op stadige prestasie op te los, stadig begin spoed en ander kwessies. FixCleanRepair is 'n ... |
191 | FixCleanRepair sal bespoedig jou rekenaar sodat jy nooit hoef te bekommer oor agter terwyl die speel van speletjies, navorsing aanlyn, of selfs gesels met vriende. Maak nie saak wat jy doen aanlyn, dit maak dit vreeslik wanneer jou rekenaar is deursoek en ekstra tyd neem om al die take wat jy hoef te doen, in 'n kort t... |
192 | Die register van jou rekenaar is waar die konfigurasie-instellings en opsies is vir jou bedryfstelsel gehou. Dit is die plek van dinge soos die toestel drywers, kern, dienste, en jou user. Die register kan kwessies wat ontstaan vir baie verskillende redes en sal skoongemaak moet van tyd tot tyd. FixCleanRepair sal di... |
193 | Te veel keer, ons vergeet om te rugsteun ons belangrike lêers, Foto's, en ander data op ons rekenaars. Dit kan verwoestend wees indien 'n virus aanvalle en begin die verwydering van jou lêers wat vir altyd verby kan word as jy nie onthou om te rugsteun van u lêers. Met FixCleanRepair, dit sal nooit 'n probleem weer soo... |
194 | Rommel lêers kan enigiets van ou programme wat jy nie meer gebruik word, programme wat jy het verwyder, maar oorblyfsels is nog steeds daar. FixCleanRepair sal eintlik skoon te maak al hierdie rommel lêers en die mense wat jy gebruik bestuur sodat jy die mense wat jy nodig het om vinnig in plaas van jou rekenaar werk s... |
195 | As jy verwyder programme installeer en, jy verlaat leë kolle in jou skyf. As jou rekenaar nodig het 'n taak dit het om te gaan deur die hele skyf selfs al die leë kolle om die programme wat dit nodig het om die verskillende take uit te voer wat nodig is om uit te vind uit te voer. Met FixCleanRepair, skyf fragment sal ... |
196 | Gebreekte kortpaaie is daar weer as gevolg van die installering en die verwydering van programme. Hierdie bring op gebreekte kortpaaie en jou rekenaar het om harder te werk om die korrekte roete van die verskillende take wat jy vra om te doen om uit te vind. Dit sal maak jou rekenaar gaan stadiger en daad vasgeval. Met... |
197 | Die verwyder-bestuurder met FixCleanRepair sal werk al die programme wat jy nie meer wil gebruik, insluitend verouderde sagteware te verwyder. Baie keer is daar programme geïnstalleer op jou rekenaar wat jy nie gebruik nie, wat bydra tot die ruimte wat gebruik word vir hierdie programme wat jy kan gebruik word vir meer... |
198 | Wanneer jy op jou rekenaar, daar is verskeie opstart programme wat ook begin as jy jou rekenaar om behoorlik te loop. Aan die ander kant, daar is programme wat Startup op dieselfde tyd van jou rekenaar wat jy nie nodig het om te begin op hierdie tyd. Hierdie programme maak jou rekenaar begin stadig en kan selfs veroors... |
199 | Die belangrikste rede is dat jy nooit weer sal moet bekommerd te wees oor jou rekenaars prestasie. Fix, Skoon, en Herstel stop die verlies van die rekenaar se prestasie wat is die wortel van 'n stadiger rekenaar. Die program bied funksies wat sal verseker dat jy enige probleme te keer, sodat jy enige van die funksies w... |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.