LemiSt/SmolLM-135M-de
Text Generation • 0.1B • Updated • 99 • 1
text stringlengths 411 162k | timestamp stringlengths 19 19 | url stringlengths 20 445 | source stringclasses 1
value |
|---|---|---|---|
Toe was daar nie plek vir telling teen Ikeys | Netwerk24
Toe was daar nie plek vir telling teen Ikeys
Deur Stephen Nell 29 Maart 2016 00:00
Guy Alexander, Ikeys se agtsteman, soek ondersteuning van 'n spanmaat in gister se stryd teen Tuks. Foto: SASPA | Thys Lombard
Kaapstad. – 'n Hele paar groot geeste van Ikeys-rugby... | 2018/11/19 07:24:51 | https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/toe-was-daar-nie-plek-vir-telling-teen-ikeys-20160328 | mC4 |
Hoe om geld aanlyn van die huis af te maak met google / Top olie en gas maatskappye uk
Wat is die ses dinge om meer uit te vind. Deel jou eerlike menings vir wat ek nog ooit geluister met vriende op Facebook praat. Jy kan selfs opnames voltooi alledaagse dienste en produkte wat jy gebruik met fokusgroep maatskappye. Di... | 2019/11/19 18:49:25 | http://datingbeautifulwomen.info/wita/hoe-om-geld-aanlyn-van-die-huis-af-te-maak-met-google-1333.php | mC4 |
Konferensie oor kos en wyn sal lig werp op Kaapse toerisme | PlaneetWyn
Margi Briggs, sameroeper van die The Business of Food and Wine Tourism Conference wat in die lente op Stellenbosch aangebied word, het in haar kommentaar op die WTTC se bevindings in sy mees onlangse ekonomiese impakverslag gesê: "Die goeie nuus is... | 2018/05/22 07:48:46 | http://planeetwyn.co.za/node/9274 | mC4 |
§ 31. Willem C.W. Kamp.
Hierdie skrywer het gedebuteer met Oorwinning en ander Gedigte (1922), 'n verdienstelike jeugwerk. Sy verspreide kortverhale is gebundel in Matteo en Leonardo (1933) en Vrugbare Aarde (1936). Verder het hy 'n aantal kinderverhale geskrywe.
Matteo en Leonardo (1933).
In die titelverhaal word die ... | 2019/01/22 15:11:41 | https://www.dbnl.org/tekst/scho120pros02_01/scho120pros02_01_0087.php | mC4 |
Praatjie by skool gehou om Reeva te herdenk | Netwerk24
Deur Lynn Williams 14 Februarie 2020 21:20
Barry en June Steenkamp, Reeva Steenkamp se ouers, het op die sewende herdenking van haar dood blomme in die see by Pollokstrand gestrooi. Foto's: Reeva Rebecca-stigting
Reeva Steenkamp sou vandag sewe jaar gelede 'n moti... | 2020/02/28 16:38:43 | https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/praatjie-by-skool-gehou-om-reeva-te-herdenk-20200214 | mC4 |
Man opgehang ná gru-moord op driejarige | Maroela Media
Woedende lede van 'n gemeenskap in Limpopo het 'n man opgehang ná die gru-moord op 'n driejarige seuntjie in dié provinsie.
Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die driejarige Frederick Makeka se kop en geslagsdele is Maandagmiddag afgesny by sy... | 2019/12/12 14:01:40 | https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/man-opgehang-na-gru-moord-op-driejarige/ | mC4 |
Dana is Weg: 'n Ondersoekende skrywe oor 'n soekende skrywer | LitNet
My foon lui en ek doen wat 'n mens gewoonlik doen as jou foon lui. Nee, ek tel nie op nie. 'n Mens doen dit lankal nie meer nie. Wel, ek tel die foon op, maar dis nou die hele selfoon. Ek druk die groen knoppie.
"Hallo, dis Naomi van LitNet hier," sê... | 2020/02/21 12:29:03 | https://www.litnet.co.za/dana-is-weg-n-ondersoekende-skrywe-oor-n-soekende-skrywer/ | mC4 |
Foto: Vrou ontklee by Mandela-beeld - Maroela Media
'n Vrou het 'n opskudding veroorsaak toe sy al haar klere uitgetrek en die standbeeld van oudpresident Nelson Mandela in Sandton geliefkoos het, berig The Star.
Die vrou het glo Maandagmiddag in Nelson Mandela-plein rondgeloop voor sy haar klere in aanskou van lede va... | 2019/10/21 03:45:10 | https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/foto-vrou-ontklee-by-mandela-beeld/ | mC4 |
Forex mark vir beginners – 'n volledige gids 2020 – Page 3 – Hierdie artikel is ons volledige gids vir Forex-handel vir beginners. Op hierdie bladsy kry u 'n idee van die Forex-mark, sy werk en sleutelterme
Continue reading ""Finansiële piramide, rots" – mite of werklikheid?"
Bitcoin is 'n digitale geldeenheid, dus om ... | 2020/11/25 07:46:14 | http://handelstrategie.com/?paged=3 | mC4 |
Hoe om opbrengste op yahoo finansies te vind : Aanlyn rekening balans tjek canara bank
Sal hulle jou eers 'n van forex dissipline. U moet ook daarvan bewus koop, moet jy ook oorweeg ons handelsresultaat. Sommige naboots presies die prysbewegings. Van alle aandele maatskappye in in ruil kry as Gamestop. Enige geluk met ... | 2019/05/21 08:39:39 | http://louboutin-outlet.info/qqqm/hoe-om-opbrengste-op-yahoo-finansies-te-vind-562.php | mC4 |
Turkse Van Katte: 5 Fascinerende dinge wat jy moet weet | Troeteldiere Huishouding
Die Turkse Van is 'n seldsame natuurlike ras wat oor millennia in suidoostelike Turkye en buurlande ontwikkel is. Hierdie pragtige katte is bekend vir hul unieke jaspatroon: 'n wit lyf met gekleurde merke wat aan die kop en stert beperk ... | 2019/12/05 23:21:17 | https://af.clasipet.com/1085-turkish-van-cats-5-fascinating-things-you-should-know.html | mC4 |
Welkom by SA Vryskutskrywer - Vrae en Antwoorde
Hoe werk SA Vryskutskrywer se Skryfkursusse?
Aanlynstudies raak wêreldwyd ál meer gewild weens hul bekostigbaarheid, gerief en persoonlike opleidingsmetodes. Ons skryfkursusse word spesifiek ontwerp met hierdie kenmerke in gedagte. Alles wat ons aanbied is prakties, profe... | 2022/01/21 23:41:57 | http://www.savryskutskrywer.co.za/sav_v_&_a_1.htm | mC4 |
Waarheid of redelikheid – die groot geheim
Ons leef in 'n moderne wêreld waar gelykberegtiging, billikheid en verdraagsaamheid die orde van die dag is.
Maar wanneer dit om dinge gaan wat buite ons ervaringsveld lê en met die onsigbare werklikheid te doen het, kan die mens se oordeel oor geregtigheid, reg, waarheid en b... | 2020/10/24 03:08:56 | http://dieweg.co.za/boodskappe/dieweg2020boodskap3794.html | mC4 |
Video: 'Hierdie ouma kleur mooi in!' meen kleuter | Maroela Media
Video: 'Hierdie ouma kleur mooi in!' meen kleuter
Wanneer jy 'n klomp bejaardes en kleuters bymekaar sit, gebeur die wonderlikste ding: al is hierdie twee groepe so ver van mekaar verwyder in ouderdom, is hulle soos vinkel en koljander wanneer die ys eer... | 2022/05/25 04:08:39 | https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/video-hierdie-ouma-kleur-mooi-in-meen-kleuter/ | mC4 |
Ma (24) vas ná sy baba lewend begrawe - Maroela Media
'n 24-jarige ma van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is vandeesweek in hegtenis geneem nadat sy haar drie dae oue baba gedeeltelik begrawe het.
Kapt. André Beetge, woordvoerder van die polisie, sê die baba is vroeër vandeesweek deur lede van die publiek gevind.
Beetge... | 2019/10/19 11:29:02 | https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ma-24-vas-na-sy-baba-lewend-begrawe/ | mC4 |
Wat is die verbruikersvertroue indeks historiese data / Eiendomsbelasting en belasting tshwane
Dit is nodig om 'n die vereistes, kan jy aangekla word 'n boete op jou onttrek, so dit is belangrik om die terme en voorwaardes gelees versigtig om toevallige boetes te vermy rekening onttrek. Jy kan hierdie inligting gebruik... | 2019/07/23 05:22:26 | http://prawa-konsumenta-forum.info/yyyp/wat-is-die-verbruikersvertroue-indeks-historiese-data-gor.php | mC4 |
Brittanje se hulp verminder | Die Vryburger
Vanaf 2015 sal Brittanje nie meer direkte befondsing aan Suid-Afrika stuur nie. Dit is ná die beëindiging van 'n ooreenkoms wat meer as 20 jaar van toepassing was.
Die Britse hulpprogram aan Suid-Afrika beloop tans R264 miljoen. Tot 2003 is R556 miljoen aan die SA regering oo... | 2021/12/01 09:24:31 | https://www.dievryburger.co.za/2013/04/brittanje-se-hulp-verminder/ | mC4 |
Internet Hulpbronne: Webtuistes om Gratis foto's te vind |
algoagemeenskapskerk / 27/10/2018
Om die regte foto vir die regte blogpost, jeug advertensie of hulpbron te soek kan partykeer langer vat as om die post self te skryf. Juwele soos die een waarop ons vandag afgekom het is daarom so kosbaar.
Die skrywer van dansb... | 2022/05/17 10:35:27 | https://algoagemeenskapskerk.com/2018/10/27/internet-hulpbronne-webtuistes-om-gratis-fotos-te-vind/ | mC4 |
HYUNDAI AZERA 2020 → Weergawes, FOTO'S, pryse, enjin en verbruik
Die Brasiliaanse motormark sien uit na die koms van die nuwe Hyundai Azera 2020. Na 'n lang tydperk van uitroeiing het Hyundai oorgegee en beloof om in 2020 'n kragtige, ekonomiese en stylvolle motor op die mark te stel. Kyk na die nuus van die Hyundai Az... | 2022/05/21 16:17:27 | https://nuwemotors.com/hyundai-azera-2020/ | mC4 |
'Daar is nie 'n skandaal nie' - Chris Martin oor Gwyneth Paltrow | SARIE
'Daar is nie 'n skandaal nie' – Chris Martin oor Gwyneth Paltrow deur SARIE.com-span
Chris Martin het in 'n radio-onderhoud gepraat oor sy (ingewikkelde) verhouding met Gwyneth Paltrow.
In die onderhoud op iHeartRADIO se program Valentine In The M... | 2017/07/24 10:45:55 | http://www.sarie.com/bekendes/het-jy-gehoor-bekendes/daar-nie-n-skandaal-chris-martin-oor-gwyneth-paltrow/ | mC4 |
ARCANE SEISOEN 2 | VRYSTELLINGDATUM, EPISODES, ROLVERDELING, LOKPRENT - FANTASIE
Arcane seisoen 2: Gerugte oor vrystellingdatum, episodes, intrige en jongste nuus
Met die eerste seisoen van Arcane wat aanhangers vashou nadat die cliffhanger eindig, sal kykers verheug wees om te hoor dat die League of Legends-gebaseerde... | 2022/07/07 05:34:45 | https://af.cm-santiago-do-cacem.pt/arcane-season-2-release-date-rumours | mC4 |
Oorkom afleiding en ontmoediging - Suider Kruis
Home » Oorkom afleiding en ontmoediging
Oorkom afleiding en ontmoediging
Posted on 23 Julie 2017 9 Desember 2018
My HEER, ons het u nodig om te oorleef in hierdie wêreld en om te kan doen waarvoor ons gestuur is. Die vyand is te slim en ons is te swak. Gee ons asseblief d... | 2021/01/18 01:35:24 | https://www.suiderkruis.co.za/oorkom-afleiding-en-ontmoediging/ | mC4 |
Rapha Pro Team Shadow Jersey en bibs review 2018 - Oorsig - Np cycle
Oorsig/ Rapha pro team shadow jersey en bibs review £ 480. 00
Rapha pro team shadow jersey en bibs review £ 480. 00
uitstekende, maar kranksinnige duur alweerweer-kit
BikeRadar-telling4 bekend gestel het. 5/5
1 / 4Jy wil dalk in Rapha-kit gesien word... | 2019/04/19 19:22:36 | https://af.npcycle.com/span-class-article__title-itemprop-name-rapha-pro-team-shadow-jersey-and-bibs-review-span-span-class-article__pricetag-span-class-productprice-itemprop-offers-itemscope-itemtype-http-schema | mC4 |
Schreiber benoem vir Maties se raad | Maroela Media
Die DA-LP Leon Schreiber. (Foto: Facebook)
Dr. Leon Schreiber, DA-LP, is benoem vir 'n posisie in die Universiteit Stellenbosch (US) se raad.
Prof. Hermann Giliomee, gerespekteerde historikus, taalstryder en skrywer, en adv. Jan Heunis, president van die US-konvokasie... | 2022/05/26 02:19:46 | https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/schreiber-benoem-vir-maties-se-raad/ | mC4 |
Hierom bly sommige mense se krag heeltyd aan
JY LEES NOU Hierom bly sommige mense se krag heeltyd aan
Moontlike redes hiervoor sluit in dat hulle naby pres. Jacob Zuma of ander hooggeplaastes woon.
Kersligaandetes ontaard dikwels wanneer 'n gas spog dat hulle nie beurtkrag ervaar nie. Maar nou werp die Kaapse stadsraad... | 2017/08/22 03:44:39 | http://www.huisgenoot.com/Nuus/hierom-bly-sommige-mense-se-krag-heeltyd-aan-20170528 | mC4 |
Bill en Melinda is geskei! | Netwerk24
03 Augustus 2021 08:52
Luidens 'n hofdokument is dit van die duurste egskeidings in die geskiedenis.
Die skeisaak is Maandag deur 'n hof in Seattle in die Amerikaanse deelstaat Washington bekragtig.
Melinda en Bill Gates in 2015. Foto: Reuters
Bill, medestigter van Microsoft, is v... | 2021/09/22 09:41:41 | https://www.netwerk24.com/Vermaak/Celebs/bill-en-melinda-is-geskei-20210803 | mC4 |
Versindaba godsdienstige poësie Archives : Versindaba
Posts Tagged 'godsdienstige poësie'
Ek sal seker nooit die lied "Ek sien 'n nuwe hemel kom" kan sing sonder om aan die digter daarvan, Izak de Villiers, te dink nie. De Villiers se bydrae tot die Liedboek van die Kerk (2001) is, volgens Cas Vos in sy huldiging van d... | 2022/06/28 18:37:18 | https://versindaba.co.za/tag/godsdienstige-poesie/ | mC4 |
Gekookte groente vir honde - Inligting - 2022
Gekookte groente vir honde
Wat groente betref, is dit beter om te stoom as om te kook, sê voedingsdeskundiges (beide honde en mense). Groente moet ongeveer 25 tot 30 persent van die dieet van u hond uitmaak.
Kook is 'n vogtige kookmetode waarin voedsel by 'n groot hoeveelhe... | 2022/01/22 03:08:30 | https://af.scribalculture.org/3342-boiled-vegetables-for-dogs.html | mC4 |
Geskryf deur Peggy Nash
Demokraat Alexandria Ocasio-Cortez, wat haar bod vir 'n setel in die Huis van Verteenwoordigers in die 14de Kongresdistrik van New York gewen het, stel 2014 Nobelpryswenner Malala Yousafzai 'n vraag aan die Kennedy School se Instituut vir Politiek aan die Harvard Universiteit in Cambridge, Massa... | 2021/01/15 14:38:40 | https://af.innerself.com/content/social/culture-wars/24280-alexandria-ocasio-cortez-is-shaking-up-old-politics-with-her-new-style.html | mC4 |
Mind Over Matter: Robotarm kan beheer word met Mind Power - Innovasie
Mind Over Matter: Robotarm kan met Mind Power beheer word
Met hierdie nuwe uitvindsel bemeester die gees die liggaam werklik. 'N Span met die Universiteit van Minnesota het 'n robotarm geskep wat gebruikers met hul gedagtes alleen beheer. Hierdie nav... | 2022/07/01 10:56:02 | https://af.llcitycouncil.org/3544-mind-over-matter-robotic-arm-can-be-controlled-with-m.html | mC4 |
Ons Storie - Nuwe Wyn
House of Hope Ministry
Laai ons volledige storie af
Ons Storienewwine2019-04-20T09:01:22+02:00
Ek het op 10 Oktober 1969 tot bekering gekom in 'n tipies Afrikaanssprekende huisgesin. Toe teologie gaan swot en in 1978 klaar gemaak met my studies.
Ek en my vrou, Hetta, is in 1977 getroud nadat ons m... | 2020/03/31 06:40:31 | https://nuwewyn.co.za/ons-storie/ | mC4 |
KINDERVERSORGING NA 1, 5 MAANDE NA GEBOORTE - SWANGERSKAP - 2019
Dit is beter om jouself te gee en 'n kind sonder 'n pa op te rig as om alleen te wees
Hydrosalpinx - simptome, behandeling, oorsake, diagnose en voorkoming
WYD tydens swangerskap weekliks
Marvelon Tablets: instruksies vir gebruik, prys, resensies op Medsi... | 2019/09/22 18:35:14 | https://af.dzvranje.org/486-child-development-at-15-months.html | mC4 |
DEKAT » Wanneer die liggie aangaan
Wanneer die liggie aangaan
Geplaas deur admin op 16.11.093 Kommentaar
Watter rol speel lig in kuns? Ses uiteenlopende kunstenaars, wat elk in 'n ander medium werk, interpreteer die tema "lig" in 'n spesiale artikel vir DEKAT.
In die donker lae draai die duiwel rond
– Bronwen Vaughan-E... | 2013/05/24 15:19:23 | http://www.dekat.co.za/?p=84&lang=af | mC4 |
Betoging oor geslagsgeweld | Netwerk24
Betoging oor geslagsgeweld
Franschhoekse mans en vroue het stilweg betoog teen die feit dat 'n polisieman wat van statutêre verkragting aangekla is, steeds aan diens is.
Die reënweer verlede Donderdag het nie betogers van die Franschhoek-gemeenskap gekeer om sterk standpunt teen g... | 2021/11/29 21:12:15 | https://www.netwerk24.com/netwerk24/za/paarl-post/nuus/betoging-oor-geslagsgeweld-20211020-2 | mC4 |
Vroee Waarskuwing
Published: 2015-11-24 Views: 821
Vroeë Waarskuwing
Pa Koos vertel op 'n dag van die tyd toe hy nog in Pietersburg die Spoorweë se hoofklerk was. In die kantoor was sulke ekstra groot tafels waarop daar reuse velle papier uitgesprei is en waarop hulle die treine se roosters op uitgeskrywe het – nogal '... | 2019/02/23 22:02:23 | http://harties.net/articles/450/vroee-waarskuwing.php | mC4 |
This repo contains 1% of each language of uonlp/CulturaX.
load_dataset('devngho/culturax-mini-nonshuffled', '[lang]', split='train') # read specified language
load_dataset('devngho/culturax-mini-nonshuffled', data_files="*/*", split='train') # read all language