Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet Duplicate
id
stringlengths
1
6
url
stringlengths
31
181
title
stringlengths
1
117
text
stringlengths
12
215k
2
https://af.wikipedia.org/wiki/Afrika
Afrika
Afrika Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking. Lande ...
3
https://af.wikipedia.org/wiki/Lys%20van%20Afrikaanse%20skrywers
Lys van Afrikaanse skrywers
Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers: A Berna Ackerman Willem Anker Hennie Aucamp B Albert Blake Eleanor Baker Margaret Bakkes Chris Barnard Mark Behr Pirow Bekker S.P. Benjamin Annalize Bester Dricky Beukes Eugene Beukes Gerhard Beukes Lalie Beukes C.F. Beyers-Boshoff Stella Blakemore Helen B...
4
https://af.wikipedia.org/wiki/Lys%20van%20Afrikaanse%20digters
Lys van Afrikaanse digters
Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters: A Hennie Aucamp Jan Afrika (sien Breyten Breytenbach) B Pirow Bekker R.K. Belcher Marié Blomerus Peter Blum Boerneef Russell Boezak D.P.M. Botes Stephan Bouwer Breyten Breytenbach (Jan Blom, Jan Afrika) P.W. Buys C Jan Lion Cachet Eveleen Castelyn Ja...
5
https://af.wikipedia.org/wiki/Alice%2C%20Oos-Kaap
Alice, Oos-Kaap
Alice is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen. Dit is op die wesoewer van die Tyhumerivier geleë, teenoor die hoofkampus van die Universiteit van Fort Hare. Geskiedenis Die Glasgow Sendinggenootskap het 'n sendingstasie in 1824 op die westelike oewer van die Tyhumerivier gestig. Hulle het die dorp eer...
6
https://af.wikipedia.org/wiki/Australasi%C3%AB
Australasië
Australasië (Latyn: Australasia, letterlik: "suid van Asië") is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van Polinesië en Magellanic...
7
https://af.wikipedia.org/wiki/Asi%C3%AB
Asië
Asië Asië is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongeveer 60% van die wêreldbevolking. Fauna en Flora Naas uitgestrekte gr...
8
https://af.wikipedia.org/wiki/Antofagasta
Antofagasta
Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit. Die stad is geleë aan die Stille Oseaan en is die hawe-afsetpunt vir die kopermyne van La Escondida en Chuqu...
10
https://af.wikipedia.org/wiki/Apostoliese%20Geloofsending
Apostoliese Geloofsending
Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika (AGS) is 'n klassieke Pinkster Christelike denominasie in Suid-Afrika. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste Pinksterkerk en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent van die bevolking[2][3][4] Die AGS het ont...
11
https://af.wikipedia.org/wiki/Argitektuur
Argitektuur
Argitektuur is die kuns en wetenskap om boubedrywe te ontwerp, insluitende stede, geboue, binnenshuis, landskappe, meubels, voorwerpe, ens. Volgens die eerste oorlewende werke van die onderwerp, word daar van drie grondbeginsels gepraat: skoonheid, vastigheid en bruikbaarheid. Van argitektuur kan gepraat word as die ba...
14
https://af.wikipedia.org/wiki/ABC
ABC
ABC kan na een van die volgende sake verwys: Die alfabet (spesifiek die latynse alfabet wat met die drie letters ABC begin) American Broadcasting Company Australian Broadcasting Corporation Eksterne skakels
17
https://af.wikipedia.org/wiki/Algebra
Algebra
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook an...
18
https://af.wikipedia.org/wiki/AR
AR
AR kan na een van die volgende verwys: Argentinië, 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika, Argon, 'n chemiese element met simbool Ar. Arkansas, 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika.
22
https://af.wikipedia.org/wiki/Biologie
Biologie
Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing. Oorsig van...
23
https://af.wikipedia.org/wiki/Beeldende%20kunste
Beeldende kunste
Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies. Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media Beeldende kuns (ook genoem visuele kuns) behels enige sigbare kuns, maar sluit uitvoerende kunste uit.
24
https://af.wikipedia.org/wiki/Boeddhisme
Boeddhisme
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie (Sanskrit: dharma; Pali: dhamma). Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha ("die verligte een"). Volgens die Boeddhistiese tradisie het die Boeddha t...
26
https://af.wikipedia.org/wiki/Benue-Kongo-tale
Benue-Kongo-tale
Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale. Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara ...
27
https://af.wikipedia.org/wiki/Balto-Slawies
Balto-Slawies
Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is argaïes en daar word geglo d...
28
https://af.wikipedia.org/wiki/Baltiese%20tale
Baltiese tale
Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word. Groepe Die Baltiese tale word in twee hoofgroepe verdeel: die Oos- of Sentraal-Baltiese tale met Litaus, Lets, die Lets-Koerse dialek van die Koerse Skoorwal, Selonies, Semigallies en Samogiti...
32
https://af.wikipedia.org/wiki/Bloemfontein
Bloemfontein
Bloemfontein is die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat en die land se sesde grootste stad. Dit is ook sedert 1910 Suid-Afrika se regterlike hoofstad (een van die land se drie hoofstede). Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend en word in Suid-Sotho Mangaung genoem. Die stad beslaan 'n opper...
33
https://af.wikipedia.org/wiki/Bybel
Bybel
Die Bybel is die heilige boek van die Christelike en Joodse geloof. Die Joodse Bybel of Tenach het 39 dele en vertel die verhaal van God se verhouding met die Joodse mense in antieke tye. Dié 39 dele is ook deel van die Christelike Bybel en word die Ou Testament genoem. Die Christelike Bybel het nog 27 dele, wat die Nu...
End of preview. Expand in Data Studio
README.md exists but content is empty.
Downloads last month
264