BabyBabelLM - Multilingual Resources
Collection
A collection of datasets with multilingual data resources. Used as part of the BabyBabelLM initiatives. • 3 items • Updated • 1
text string | category string | data-source string | script string | age-estimate string | license string |
|---|---|---|---|---|---|
*INVESTIGATOR: ons gaan nou nou.
*INVESTIGATOR: wat wil ek opsit?
*INVESTIGATOR: vir jou hierso ons sit hom hierso neer.
*INVESTIGATOR: dan kyk jy hier in die tas.
*INVESTIGATOR: hierdie enetjie en hierdie enetjie.
*INVESTIGATOR: kom sit hier by my op die grond.
*INVESTIGATOR: dan wys ek vir jou wat het ek saam gebring... | child-directed-speech | SouthwoodWhite/15225 | Latn | 4;2 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: die vissies moet ek kry.
*INVESTIGATOR: daarsy.
*INVESTIGATOR: daarsy dis goedjies wat ek vir ons gebring het om mee te speel.
*INVESTIGATOR: maak maar oop.
*INVESTIGATOR: wat is hierdie?
*INVESTIGATOR: dit is klein hoedjies maak oop dan kyk jy.
*INVESTIGATOR: sien jy?
*INVESTIGATOR: hierso's mannetjies ... | child-directed-speech | SouthwoodWhite/15229 | Latn | 4;2 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: ons gaan nou lekker speel.
*INVESTIGATOR: okei.
*INVESTIGATOR: val die xxx op my voet.
*INVESTIGATOR: daar's vir jou ietsie.
*INVESTIGATOR: kom maar jy kan hier kom speel.
*INVESTIGATOR: ons los vir Zoë hier bo op die bed terwyl sy gelukkig is.
*INVESTIGATOR: jy weet nie kyk maar.
*INVESTIGATOR: maak maa... | child-directed-speech | SouthwoodWhite/15233 | Latn | 4;1 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: goed.
*INVESTIGATOR: goed gooi bietjie daar uit.
*INVESTIGATOR: wat is dit alles?
*INVESTIGATOR: mannetjie.
*INVESTIGATOR: mannetjies 'n fiets en trollie 'n perdjie.
*INVESTIGATOR: dis reg.
*INVESTIGATOR: watter mannetjie wil jy wees?
*INVESTIGATOR: hmmm?
*INVESTIGATOR: wil hierdie mannetjie wees.
*INVES... | child-directed-speech | SouthwoodWhite/15245 | Latn | 4;7 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: moet nie afrol nie hoor.
*INVESTIGATOR: wie skreeu nie?
*INVESTIGATOR: goed.
*INVESTIGATOR: okei.
*INVESTIGATOR: net daar oopmaak.
*INVESTIGATOR: laat ons kyk wat hierin is.
*INVESTIGATOR: sshh sshh.
*INVESTIGATOR: oeps daar val die potjie se deksel.
*INVESTIGATOR: so jy sê ek kan maar vir Zoë Japsnoetji... | child-directed-speech | SouthwoodWhite/15249 | Latn | 6;4 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wys wat is in die boek.
*INVESTIGATOR: ja dis n boek.
*INVESTIGATOR: wat is daarin?
*INVESTIGATOR: dis n kar ja.
*INVESTIGATOR: wie sit daar?
*INVESTIGATOR: dis n kat en dis n kar.
*INVESTIGATOR: sien jy die eendjie in die bad?
*INVESTIGATOR: en daar's n toilet.
*INVESTIGATOR: is die boek klaar?
*INVESTI... | child-directed-speech | Stellenbosch/15065 | Latn | 1;6 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: moet ons lees?
*INVESTIGATOR: wys vir my die boek.
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: en daar's n voeltjie.
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: is die bal weg?
*INVESTIGATOR: ek soek die bal.
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: gaan ons met die bal speel?
*IN... | child-directed-speech | Stellenbosch/15066 | Latn | 1;6 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: nou se my waarmee wil jy speel?
*INVESTIGATOR: wat gaan ons op die wa sit?
*INVESTIGATOR: wil jy n boek kyk?
*INVESTIGATOR: kom ons kyk wat ons hierso het.
*INVESTIGATOR: hoe werk hy?
*INVESTIGATOR: ek sal die varkies vat dankie.
*INVESTIGATOR: dis n kuiken.
*INVESTIGATOR: wat is daar nog?
*INVESTIGATOR:... | child-directed-speech | Stellenbosch/15067 | Latn | 1;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: sit jy?
*MOTHER: wat's die?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: en die?
*MOTHER: en hierdie?
*MOTHER: baba.
*MOTHER: en hierdie?
*MOTHER: en die?
*MOTHER: baba.
*MOTHER: wat is in die bottel?
*MOTHER: melk?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: en daai?
*MOTHER: mot.
*MOTHER: vis.
*MOTHER: wat's daai?
*MOTHER: wat's die?
... | child-directed-speech | Stellenbosch/15069 | Latn | 1;8 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wat is daar?
*INVESTIGATOR: kom sit hierso by my.
*INVESTIGATOR: daar's die moo ja.
*INVESTIGATOR: en wat is nog in die boek?
*INVESTIGATOR: nee dis die perd.
*INVESTIGATOR: hm?
*INVESTIGATOR: dis die baba.
*INVESTIGATOR: en dis die woef.
*INVESTIGATOR: haai shame byt hy die baba?
*INVESTIGATOR: wie's di... | child-directed-speech | Stellenbosch/15070 | Latn | 1;7 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: waar's hulle?
*INVESTIGATOR: wat se speelgoed het jy?
*INVESTIGATOR: wat's dit?
*INVESTIGATOR: dis n bal.
*INVESTIGATOR: vang hom.
*INVESTIGATOR: waar's die bal?
*MOTHER: daar's hy agter jou.
*INVESTIGATOR: sal ons die boek kyk?
*INVESTIGATOR: wat is onder die kussing?
*INVESTIGATOR: dis sy handskoene.
*... | child-directed-speech | Stellenbosch/15071 | Latn | 1;9 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: oulik dis baba se kar.
*MOTHER: wie se mooi teddie is dat?
*INVESTIGATOR: wat het ons hierso?
*MOTHER: wat is dit Chanellie?
*INVESTIGATOR: gaan haal die bal.
*PLAYMATE: hello.
*INVESTIGATOR: wat se die baba?
*INVESTIGATOR: sy maak asof dit n telefoon is.
*INVESTIGATOR: wat gee jy vir Enya?
*MOTHER: kyk ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15072 | Latn | 1;9 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: daar's die bal.
*MOTHER: en hierdie?
*MOTHER: soek jy n boekie?
*MOTHER: wat is daai?
*INVESTIGATOR: waar's die baba?
*MOTHER: se sit baba.
*MOTHER: waar's die baba se kombers?
*MOTHER: hier's die bersie.
*MOTHER: baba se hoed.
*MOTHER: waar's die baba?
*MOTHER: hier's die koei.
*MOTHER: kom kyk die ander is d... | child-directed-speech | Stellenbosch/15073 | Latn | 1;9 | cc-by-nc-sa |
*FATHER: wil jy nog n koekie he?
*FATHER: wat maak die tarentale?
*FATHER: en waar's die kerse?
*FATHER: mamma se kerse.
*FATHER: kyk hoe mors jy.
*FATHER: wie's dit?
*FATHER: pappa Kimo?
*FATHER: en waar's Josh?
*FATHER: is Josh daar by Pat?
*FATHER: wat is daai?
*FATHER: en die? | child-directed-speech | Stellenbosch/15074 | Latn | 1;10 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wat is die?
*MOTHER: gaan haal vir tannie die bal laat tannie bal slaan.
*MOTHER: moet mamma help?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: sal ek baba toemaak?
*MOTHER: wat is hierdie?
*MOTHER: wat is hierdie?
*MOTHER: wat is hierdie?
*MOTHER: mamma gaan vir jou water haal hoor.
*INVESTIGATOR: tannie wil ook wate... | child-directed-speech | Stellenbosch/15075 | Latn | 1;11 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: dis n by of n skoenlapper.
*INVESTIGATOR: n skoenlapper.
*INVESTIGATOR: en daar's vissies.
*INVESTIGATOR: wat is dit daar?
*INVESTIGATOR: is daar nog vissies?
*INVESTIGATOR: en wie's hy?
*INVESTIGATOR: nog n padda ja.
*INVESTIGATOR: en n skilpad.
*INVESTIGATOR: wat is alles in die ketting Chanel?
*INVEST... | child-directed-speech | Stellenbosch/15076 | Latn | 1;11 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat maak Enya?
*MOTHER: en die ander baba?
*INVESTIGATOR: is jou roomys amper klaar?
*MOTHER: hoe vra jy?
*MOTHER: eet gou jou roomys klaar.
*MOTHER: nee ek dink dis nou klaar.
*INVESTIGATOR: dis mooi perels.
*MOTHER: sit dit om Enya se nekkie.
*GRANDMOTHER: hier's Ouma.
*INVESTIGATOR: Enya is besig met jou sp... | child-directed-speech | Stellenbosch/15077 | Latn | 1;12 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: dis jou bottel ja.
*INVESTIGATOR: kom ons kyk hoe maak die hondjie.
*INVESTIGATOR: daar's n ander hondjie ja.
*INVESTIGATOR: dis nog n hondjie.
*INVESTIGATOR: kom ons kyk wat is daar nog.
*INVESTIGATOR: hasie.
*INVESTIGATOR: n skapie.
*INVESTIGATOR: n baba skapie.
*INVESTIGATOR: dis varkies.
*INVESTIGATO... | child-directed-speech | Stellenbosch/15078 | Latn | 2;0 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: hoeveel karretjies het jy?
*INVESTIGATOR: hier's n padda.
*INVESTIGATOR: kom ons kyk.
*INVESTIGATOR: is daar nog dink jy?
*INVESTIGATOR: kom ons kyk wat is hierdie.
*INVESTIGATOR: skilpad.
*INVESTIGATOR: kyk hoe rol die skilpad.
*INVESTIGATOR: n vissie.
*INVESTIGATOR: wat soek jy n vissie?
*INVESTIGATOR:... | child-directed-speech | Stellenbosch/15079 | Latn | 2;1 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wie speel daar?
*INVESTIGATOR: wat moet ek maak?
*INVESTIGATOR: waarmee wil jy speel?
*INVESTIGATOR: hm?
*INVESTIGATOR: wat is daarbinne?
*INVESTIGATOR: ek sal vir jou oopmaak.
*INVESTIGATOR: sterretjies.
*INVESTIGATOR: hulle sit vas.
*INVESTIGATOR: en wat van hierdie sirkels?
*INVESTIGATOR: dit kom daar... | child-directed-speech | Stellenbosch/15080 | Latn | 2;1 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: dis beertjies.
*MOTHER: en wat is daai?
*MOTHER: en wat maak hy?
*MOTHER: en wat het hierdie beertjie op sy kop?
*MOTHER: en wat maak hierdie twee beertjies?
*MOTHER: en waar gaan mamma heen?
*MOTHER: waarmee ry hulle?
*MOTHER: wat maak hulle vertel vir mamma.
*MOTHER: dis die mamma beer.
*MOTHER: kyk die wate... | child-directed-speech | Stellenbosch/15081 | Latn | 2;2 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: wat is daar nog?
*INVESTIGATOR: wat is dit?
*INVESTIGATOR: dis so mooi.
*INVESTIGATOR: o dis mooi.
*INVESTIGATOR: is dar n swembad daar buite?
*INVESTIGATOR: en wat is daar binne?
*INVESTIGATOR: om wat te maak?
*INVESTIGATOR: sal ek hom uithaal?
*INVESTIGATOR: daar's hy.
*INVES... | child-directed-speech | Stellenbosch/15082 | Latn | 2;3 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: en waar't jy hierdie nuwe puzzle gekry?
*INVESTIGATOR: ek weet nie.
*INVESTIGATOR: kyk hier hierso's die ander een.
*MOTHER: se vir tannie Ondene wat is die.
*MOTHER: laat sy bietjie ry hoor.
*INVESTIGATOR: help vir haar sy's nog bietjie klein.
*MOTHER: wil jy jou pennetjies he?
*MOTHER: dis Enya.
*INVES... | child-directed-speech | Stellenbosch/15083 | Latn | 2;3 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: daar's n baba daar.
*INVESTIGATOR: is hy stukkend?
*INVESTIGATOR: daarso's ene vir Chanel.
*INVESTIGATOR: wat is hierdie blokkies?
*INVESTIGATOR: wat sal ons met die blokkies bou?
*INVESTIGATOR: hier's n baadjie vir jou pop.
*INVESTIGATOR: hm?
*INVESTIGATOR: maar hy sal nie vir hierdie pop pas nie.
*INVE... | child-directed-speech | Stellenbosch/15084 | Latn | 2;4 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: o ek sien.
*INVESTIGATOR: mag Enya daarmee speel?
*INVESTIGATOR: ja dis n lekker groot bal ne.
*INVESTIGATOR: dis n mooi teddie.
*MOTHER: kan sy met hom speel?
*INVESTIGATOR: hulle's seker te klein vir hierdie winter.
*INVESTIGATOR: ja seker te klein.
*INVESTIGATOR: ja wys vir haar wat het jy alles daar.... | child-directed-speech | Stellenbosch/15085 | Latn | 2;4 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: nee kyk ons maak hom net so toe.
*MOTHER: gooi dit uit.
*INVESTIGATOR: is dit salfies vir jou boude?
*MOTHER: moet ek bietjie help?
*INVESTIGATOR: sal ek dit losmaak?
*INVESTIGATOR: gaan jy teken Chanel?
*INVESTIGATOR: ja jy kan teken.
*INVESTIGATOR: ja ons moet net op papier teken ne.
*INVESTIGATOR: wat... | child-directed-speech | Stellenbosch/15086 | Latn | 2;5 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wie's daai?
*GRANDFATHER: wat het sy hier geteken?
*GRANDFATHER: teken vir Oupa n nar.
*GRANDFATHER: en n vliegtuig.
*GRANDFATHER: kan jy n hondjie teken?
*GRANDFATHER: wat kan jy nog teken?
*GRANDFATHER: wie's daai?
*GRANDFATHER: kan jy n sirkel teken?
*GRANDFATHER: is dit n mondjie wat jy nou teken?
*GRANDFA... | child-directed-speech | Stellenbosch/15087 | Latn | 2;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: waar's hy?
*MOTHER: wie's by die skool?
*MOTHER: wat maak Ricardo?
*MOTHER: is Ricardo by Tannie Pat?
*MOTHER: moet hy op wees?
*MOTHER: wat het die maatjies gedoen vandag.
*MOTHER: slaan hulle jou?
*MOTHER: is hulle daarop?
*MOTHER: is hulle huis toe.
*MOTHER: waar's Oupa en Ouma Hester?
*MOTHER: kom hulle vi... | child-directed-speech | Stellenbosch/15088 | Latn | 2;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: wat is jou skool se naam?
*MOTHER: nee jou babatjie se naam is Jessica.
*MOTHER: wat se koeldrank is dit?
*MOTHER: nee dis nie rooi koeldrank nie.
*MOTHER: dis lietsjie sap ja.
*MOTHER: gaan jy yoghurt eet?
*MOTHER: pappa Chanellie gaan vir ons n storie vertel.
*FATHER: wat se storie gaan... | child-directed-speech | Stellenbosch/15089 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*GRANDMOTHER: wat maak Oupa?
*GRANDMOTHER: waar's Chanel?
*GRANDMOTHER: waar's Chanellie nou?
*GRANDMOTHER: ek het jou gesoek.
*GRANDMOTHER: ek het jou gesoek ja.
*GRANDMOTHER: gooi weg.
*GRANDMOTHER: kruip jy weg?
*GRANDMOTHER: wie't Ouma se kombers so vuil gemaak?
*GRANDMOTHER: waar's die hondjie?
*GRANDMOTHER: Sheil... | child-directed-speech | Stellenbosch/15090 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*GRANDMOTHER: wat van Humpty Dumpty?
*MOTHER: en wat is daai ander juffrou se naam?
*MOTHER: jou nuwe koppie.
*MOTHER: en wat is jou nuwe juffrou se naam?
*MOTHER: vertel gou vir Ouma Gouelokkies.
*MOTHER: gaan haal gou vir hom.
*GRANDFATHER: kan sy storie vertel?
*MOTHER: en toe?
*MOTHER: en eendag gaan stap sy in die... | child-directed-speech | Stellenbosch/15091 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: kyk hoe lyk daai oom.
*MOTHER: wil jy nie vir my n liedjie sing nie?
*MOTHER: gaan vee eers jou handjies af.
*MOTHER: wys vir my hoe groot is jy.
*MOTHER: ja jy is groot.
*MOTHER: ja.
*MOTHER: o hulle's baie vuil.
*MOTHER: hoekom is hulle vuil?
*MOTHER: wat is daarbinne?
*MOTHER: kraletjies?
*MOTHER: ek hoor n... | child-directed-speech | Stellenbosch/15092 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: hoekom het hy hom gebreek?
*MOTHER: dit was seker net n ongelukkie.
*MOTHER: wat doen jy?
*MOTHER: se vir my waar's Ouma.
*MOTHER: en wanneer kom pappa?
*MOTHER: en dan waar gaan jy?
*MOTHER: en dan vir wie gaan jy kuier?
*MOTHER: en wat het jy vandag by die skool gedoen?
*MOTHER: nee dis eers Vrydag.
*MOTHER:... | child-directed-speech | Stellenbosch/15093 | Latn | 2;8 | cc-by-nc-sa |
*GRANDFATHER: en Twinkle Star?
*MOTHER: kan jy vir my Itsy Bitsy Spider sing?
*MOTHER: nee jy moet.
*MOTHER: nee mamma wil hulle nie vas he nie.
*MOTHER: nee mamma wil hom nie vasmaak nie.
*MOTHER: wat van nog bietjie sing?
*GRANDFATHER: kan jy Georgie Porgie sing?
*MOTHER: los nou my knopies ek wil dit nie vas he nie.... | child-directed-speech | Stellenbosch/15094 | Latn | 2;8 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: by die winkels.
*MOTHER: by Pick_n_Pay.
*MOTHER: jy kan maar.
*MOTHER: mamma't hom gekoop by Pick n Pay.
*MOTHER: los hom uit hy gaan omval.
*MOTHER: klim af van die bed af.
*MOTHER: sy kan maar.
*MOTHER: ek maak die kussing so dan kan sy daar le.
*MOTHER: gee my net daai xxx mamma gaan hom gebruik.
*MOTHER: m... | child-directed-speech | Stellenbosch/15095 | Latn | 2;9 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: jy moenie aan hom vat nie hoor.
*MOTHER: dis mooi.
*MOTHER: mamma ken hom nie.
*MOTHER: ja.
*MOTHER: jy moet net nie dat daai mes jou seermaak nie.
*MOTHER: het jy vir Robert McDonald gesien?
*MOTHER: wat het julle gedoen?
*MOTHER: wat was sy naam?
*MOTHER: en wat maak die seuntjie?
*MOTHER: hy kan maar.
*MOTH... | child-directed-speech | Stellenbosch/15096 | Latn | 2;10 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat wil jy sien?
*MOTHER: dis nie Ouma nie.
*MOTHER: dis tannie Ondene s'n.
*MOTHER: wie's daai?
*MOTHER: is dit jy?
*MOTHER: wat wil jy sien?
*MOTHER: hoekom?
*MOTHER: wie s'n het mamma gese dit is?
*MOTHER: jy moet eers bietjie praat.
*MOTHER: waar gaan jy?
*MOTHER: nee jy moet hier met haar praat.
*MOTHER: ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15097 | Latn | 2;11 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: eendjies.
*MOTHER: eendjies.
*MOTHER: eendjies swem.
*INVESTIGATOR: is dit eendjies?
*MOTHER: hoe maak die eendjies?
*MOTHER: kwak kwak kwak kwak kwak.
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: nee man dis n kat.
*MOTHER: en wat is daai?
*MOTHER: wat sing daarso?
*MOTHER: is n baba.
*MOTHER: die tann... | child-directed-speech | Stellenbosch/15098 | Latn | 1;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: is nat.
*MOTHER: dis nat ja.
*INVESTIGATOR: wat is daai?
*INVESTIGATOR: onthou jy wat was daar?
*INVESTIGATOR: daar's die woef.
*MOTHER: kuiken.
*MOTHER: sy bekkie.
*MOTHER: kuiken se bekkie.
*MOTHER: se haai vir die baba.
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: is dit haar tong?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: neusie.
*... | child-directed-speech | Stellenbosch/15099 | Latn | 1;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: vang hom.
*MOTHER: vang die gogga.
*MOTHER: wat maak die gogga?
*MOTHER: wat maak hy?
*MOTHER: gogga swem.
*MOTHER: toe was jou.
*MOTHER: was jou met die lappie.
*MOTHER: was jou met die lappie.
*MOTHER: wat is hierdie?
*MOTHER: is n lap ja.
*MOTHER: wat maak ons met die lap?
*MOTHER: wat maak ons met die lap?... | child-directed-speech | Stellenbosch/15100 | Latn | 1;7 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: kyk hoe klein is die ou paddatjie.
*INVESTIGATOR: hoe maak hy?
*MOTHER: Jeantjie sing vir tannie Ondene.
*MOTHER: paddatjie paddatjie.
*MOTHER: wat maak hy daar?
*INVESTIGATOR: wat is agter die deur?
*INVESTIGATOR: dis nie n serp nie dis n trui.
*INVESTIGATOR: ja dis n trui.
*INVESTIGATOR: wat lê onder d... | child-directed-speech | Stellenbosch/15101 | Latn | 1;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: kom ons lees gou die storie.
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: is Charlie die kuiken.
*MOTHER: en wat is daai?
*MOTHER: hoe vlieg hy?
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: dis n bewer.
*MOTHER: en wat's daai?
*MOTHER: en wat is dit?
*MOTHER: daai's n slang.
*MOTHER: n bewer.
*MOTHER: Charlie slaap.
*MOTHER: en terwyl hy ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15102 | Latn | 1;8 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: wie sien jy daar?
*MOTHER: Sean is nie hier nie.
*MOTHER: kouse.
*MOTHER: ek sien jou.
*MOTHER: wat loer vir jou?
*MOTHER: is jou kous stukkend?
*MOTHER: wat loer vir jou jou voet?
*MOTHER: ek sien vir jou voet ek sien vir jou.
*MOTHER: kom trek gou aan.
*MOTHER: ek sien vir jou.
*MOTHER: ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15103 | Latn | 1;8 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: jy sal brand daar.
*MOTHER: maak toe.
*BROTHER: dis eina.
*MOTHER: kamera.
*MOTHER: dis hierbo.
*MOTHER: dis nie daar nie.
*MOTHER: hoe sê mens?
*MOTHER: dankie mamma.
*MOTHER: is dit lekker?
*MOTHER: is dit sleg?
*MOTHER: nee dis nie sleg nie.
*MOTHER: dis lekker.
*MOTHER: wat maak hulle?
*MOTHER: Barney se b... | child-directed-speech | Stellenbosch/15104 | Latn | 1;9 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: hello kamera.
*MOTHER: waar's Helen vandag?
*MOTHER: sy moet kom stofsuig.
*MOTHER: met die stofsuier ja.
*MOTHER: sê more Lala.
*MOTHER: moenie hom stukkend breek nie.
*MOTHER: xxx pap eet.
*MOTHER: ja.
*MOTHER: gaan ons vir jou n pilletjie gee.
*MOTHER: n olifantpilletjie?
*MOTHER: ons moet vir Megan n prese... | child-directed-speech | Stellenbosch/15105 | Latn | 1;10 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat maak jy?
*MOTHER: kamera.
*MOTHER: kom ons sit hom daar.
*MOTHER: wat's dit?
*MOTHER: wat's daai?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: waar's die eendjie?
*MOTHER: wat het julle by tannie Monica gemaak?
*MOTHER: liedjies gesing?
*MOTHER: appel geëet.
*MOTHER: wat maak hulle?
*MOTHER: wat ma... | child-directed-speech | Stellenbosch/15106 | Latn | 1;10 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat sien jy daar?
*MOTHER: Lexie bring vir my sy bottel asseblief.
*MOTHER: hoe sê mens?
*MOTHER: dankie boeta.
*MOTHER: tel die vingertjies.
*MOTHER: ons gaan gou jou kouse aantrek.
*MOTHER: wat is op daai sokkies?
*MOTHER: wat's fout?
*MOTHER: wat's fout met daai toon?
*MOTHER: waar's jou?
*MOTHER: ek's n da... | child-directed-speech | Stellenbosch/15107 | Latn | 1;11 | cc-by-nc-sa |
*INVESTIGATOR: wat sit daar?
*GRANDMOTHER: mag nie afsit nie.
*INVESTIGATOR: dis baie lelik om so te gooi.
*INVESTIGATOR: sit daai terug op die stoel.
*INVESTIGATOR: kyk waar jy hom gegooi het.
*INVESTIGATOR: dis nie mooi nie.
*INVESTIGATOR: en as jy die venster breek?
*GRANDMOTHER: daai's n hasie.
*INVESTIGATOR: dis n... | child-directed-speech | Stellenbosch/15108 | Latn | 1;12 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: waar's die skoenlapper?
*MOTHER: n skoenlapper vlieg so.
*MOTHER: onthou jy die tier se kop?
*MOTHER: die groot tande.
*MOTHER: nee jy gaan dit nie aftrek nie.
*MOTHER: kom jy moet n broek aantrek vir tannie Rosemary.
*MOTHER: moenie vir mamma skop nie.
*MOTHER: borsel jou hare.
*MOTHER: mamma maak een gaatjie... | child-directed-speech | Stellenbosch/15109 | Latn | 2;0 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: gaan ons hare was?
*MOTHER: maak gou hare nat toe.
*MOTHER: was eers die skuim af.
*MOTHER: gooi hom in.
*MOTHER: kom ons plak hulle teen die muur.
*MOTHER: oopsidaisy.
*MOTHER: wat maak jy?
*MOTHER: plak hom op jou maag.
*MOTHER: hy suig vas ne.
*MOTHER: toe man.
*MOTHER: sing van Oupa se brilletjies.
*MOTHER... | child-directed-speech | Stellenbosch/15110 | Latn | 2;1 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: dis n hak.
*MOTHER: dis n hak om vas te maak.
*MOTHER: n kar.
*MOTHER: dis n hak.
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: mamma praat.
*MOTHER: kom ons moet n bad gaan tap.
*MOTHER: wat wil jy hê?
*MOTHER: het julle vir Barney gekyk?
*MOTHER: Barney is by Megan.
*MOTHER: Barney is by Megan se huis.
... | child-directed-speech | Stellenbosch/15111 | Latn | 2;1 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: eet jou aartappel.
*MOTHER: en jou eiertjie?
*MOTHER: wat wil jy maak?
*MOTHER: eet jou pynappel klaar dan maak jy jou hande skoon.
*MOTHER: wil jy met Jeantjie praat?
*MOTHER: wie's daai?
*MOTHER: wat is in die yskas?
*MOTHER: sal ons so bietjie buite speel?
*MOTHER: waar's die eekhoring nou?
*MOTHER: nee jy ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15112 | Latn | 2;2 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat eet jy?
*MOTHER: hoe sê jy Jeantjie?
*MOTHER: hoekom moet ek hom afsit?
*MOTHER: kyk mamma wys vir jou.
*MOTHER: kom ons gaan nou eers amen sê.
*MOTHER: kyk Lexie gaan nou ook sit.
*MOTHER: hier's jou lepeltjie.
*MOTHER: aartappel en n worsie.
*MOTHER: moet ek n pleister opsit?
*MOTHER: waar't jy so seer g... | child-directed-speech | Stellenbosch/15113 | Latn | 2;3 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: mooi vashou anders val dit op die vloer.
*MOTHER: eet eers gou klaar.
*MOTHER: wie hou partytjie?
*MOTHER: jy moenie daar opklim nie.
*MOTHER: jy maak jou boeke lelik.
*MOTHER: nee lees self die storie.
*MOTHER: wolke en wat nog?
*MOTHER: bring daai ander nuwe boek.
*MOTHER: die nuwe boekie.
*MOTHER: daai boek... | child-directed-speech | Stellenbosch/15114 | Latn | 2;3 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: jy kan mos nie daar oplkim nie dis n muur.
*MOTHER: nee oopmaak nie toemaak nie.
*MOTHER: ons gaan gee gou eers water vir die plantjies.
*MOTHER: stokkie in die tuin?
*MOTHER: daai bessies is suur.
*MOTHER: kom ons gaan kyk waar's die swaai.
*MOTHER: jy moet styf vashou.
*MOTHER: nee mens sê afklim.
*MOTHER: s... | child-directed-speech | Stellenbosch/15115 | Latn | 2;4 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: waar's Jeantjie se skilpad.
*MOTHER: waar's mamma?
*MOTHER: nee waar's mamma?
*MOTHER: hier is mamma.
*MOTHER: daar is mamma.
*MOTHER: waar's die skilpad nou?
*MOTHER: die skilpad het n dop.
*MOTHER: hy slaap in sy dop.
*MOTHER: daai tannie raas ja.
*MOTHER: is hy nou wakker?
*MOTHER: nee jy gaan die hele vloe... | child-directed-speech | Stellenbosch/15116 | Latn | 2;4 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: vat Jean se bottel.
*BROTHER: wat's daai?
*BROTHER: Jeantjie gaan jy saam met boeta stort?
*MOTHER: moenie daar inklim nie.
*MOTHER: moenie daar inklim nie.
*MOTHER: ja mooi sit.
*MOTHER: los daai kas uit.
*MOTHER: ek slaan vir jou.
*BROTHER: Jeantjie wat se kar het pappa?
*BROTHER: en wat se kar het mamma?
*B... | child-directed-speech | Stellenbosch/15117 | Latn | 2;4 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: gaan haal hom self.
*MOTHER: nee jy moet bou.
*MOTHER: bou gou klaar.
*MOTHER: bou gou klaar dan gee ek vir jou die huis.
*MOTHER: bou klaar.
*MOTHER: die huis.
*MOTHER: iemand saag iewers.
*MOTHER: ons sal netnou die leeu gaan haal.
*MOTHER: wat loer vir jou?
*MOTHER: dis n bok.
*MOTHER: die bok loer oor die ... | child-directed-speech | Stellenbosch/15118 | Latn | 2;5 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat wil jy hê?
*MOTHER: nee.
*MOTHER: nee ons sit eers n bietjie af.
*MOTHER: wil jy van daai pap eet?
*MOTHER: ek soek net vir jou so n bakkie.
*MOTHER: gaan jy self eet?
*MOTHER: is jy n groot seun?
*MOTHER: wil jy suiker by jou pap hê?
*MOTHER: ek gooi dit oor die pap.
*MOTHER: moenie mors nie.
*MOTHER: jy'... | child-directed-speech | Stellenbosch/15119 | Latn | 2;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: daar's niks poef nie.
*MOTHER: broek is net nat.
*MOTHER: jy't mos klaar geslaap?
*MOTHER: jy't klaar geslaap.
*MOTHER: sit gou in jou stoeltjie.
*MOTHER: sal ons gou kyk of die koerant gekom het?
*MOTHER: dan kan ons die koerant lees.
*MOTHER: mamma wil die koerant lees.
*MOTHER: dis n lorrie wat so maak.
*MO... | child-directed-speech | Stellenbosch/15120 | Latn | 2;6 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: jy moet maar self trek.
*MOTHER: is daar slakke?
*MOTHER: spuit die blommetjies is dors.
*MOTHER: ons het nie sjokolade pap nie.
*MOTHER: dis net op die televisie.
*MOTHER: kyk wat is hierso?
*MOTHER: nee kyk wat is hierso.
*MOTHER: maak los.
*MOTHER: wat wil hy hê beskuit?
*MOTHER: o kom ons kyk of ons nog he... | child-directed-speech | Stellenbosch/15121 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat?
*MOTHER: daar's Mamma.
*MOTHER: waar's Lexie?
*MOTHER: daar anderkant.
*MOTHER: ja wag net so bietjie.
*MOTHER: ek gaan nie nou vir Jeantjie wys nie.
*MOTHER: wat maak jy?
*MOTHER: moenie die prop uittrek nie.
*MOTHER: die lig het afgeval ja.
*MOTHER: ons moet dit laat regmaak.
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHE... | child-directed-speech | Stellenbosch/15122 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wil jy n dopeiertjie eet?
*MOTHER: hy's nog baie warm.
*MOTHER: sal jy hom koud blaas?
*MOTHER: dis nie n skil nie dis n dop.
*MOTHER: is jy seker?
*MOTHER: is jy klaar?
*MOTHER: dis nie n appel nie dis tamatie.
*MOTHER: ek sal vir jou tamatie sny.
*MOTHER: wat gaan jy nou maak?
*MOTHER: sit dan gee ek vir jou... | child-directed-speech | Stellenbosch/15123 | Latn | 2;7 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: jy gaan mors sit mooi.
*MOTHER: teken n sirkel met die kryt.
*MOTHER: nee jy sal siek word.
*MOTHER: jy's nie n babatjie nie.
*MOTHER: wag daar val hy.
*MOTHER: hoekom?
*MOTHER: wat's jou naam?
*MOTHER: jou naam is nie Sandra nie.
*MOTHER: wat's Pappa se naam?
*MOTHER: daar val jy sommer.
*MOTHER: en wat's boe... | child-directed-speech | Stellenbosch/15124 | Latn | 2;8 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: waar's jy?
*MOTHER: waar's jy?
*MOTHER: ek gaan nou kyk.
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: wat is op die broodjie gesmeer?
*MOTHER: nee man dis vissmeer.
*MOTHER: wat is dit dan?
*MOTHER: nee dis nie pilletjies nie.
*MOTHER: wat wil jy hê?
*MOTHER: kasie hê om te eet?
*MOTHER: wat maak jy waar's die kouse?
*MOTHER... | child-directed-speech | Stellenbosch/15125 | Latn | 2;9 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: n mes sny jou vingers hoor.
*MOTHER: jou boude.
*MOTHER: jy gaan nie daai pilletjies vat nie.
*MOTHER: jy mag nie my geld vat nie.
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: strikkie.
*MOTHER: ja jy kan maar daarmee speel.
*MOTHER: moenie eet nie dis salfies.
*MOTHER: moenie eet nie smeer.
*MOTHER: wat maak jy?
*MOTHER: d... | child-directed-speech | Stellenbosch/15126 | Latn | 2;9 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: gaan jy pap eet?
*MOTHER: jy moenie daarmee mors nie.
*MOTHER: sal ek vir jou n treinspoor maak?
*MOTHER: stil sit hoor.
*MOTHER: ek gaan dit op die tafel sit.
*MOTHER: jy moet wag.
*MOTHER: ek gaan gou n treinspoor.
*MOTHER: is jy varkie trein?
*MOTHER: het jy vandag geverf?
*MOTHER: wat het jy geverf?
*MOTHE... | child-directed-speech | Stellenbosch/15127 | Latn | 2;10 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: wat wil jy loer?
*MOTHER: wie's dit?
*MOTHER: los monster gaan jou vang.
*MOTHER: ek gaan nou.
*MOTHER: hoe lyk die monster.
*MOTHER: nee ons sit bietjie af.
*MOTHER: wat het jy op die vliegtuig gedoen?
*MOTHER: wat se kossies?
*MOTHER: hoe moet ek maak?
*MOTHER: wat maak jy?
*MOTHER: jy gaan val.
*MOTHER: kli... | child-directed-speech | Stellenbosch/15128 | Latn | 2;11 | cc-by-nc-sa |
*MOTHER: moet ons gemmerbroodmannetjie lees?
*MOTHER: kom ons gaan haal die boek.
*MOTHER: moet ons nie rooikappie lees nie?
*MOTHER: los daarso.
*MOTHER: ons vat altwee.
*MOTHER: hy gaan uitval ja.
*MOTHER: wat is dit?
*MOTHER: nee kom eers hierso.
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHER: wat's dit?
*MOTHER: wat is daai?
*MOTHE... | child-directed-speech | Stellenbosch/15129 | Latn | 2;10 | cc-by-nc-sa |