BabyBabelLM - Subtitles
Collection
Collection of subtitles as part of the multilingual BabyBabelLM datasets. • 25 items • Updated • 1
text stringlengths 32 74.6k | category stringclasses 1
value | data-source stringclasses 1
value | script stringclasses 1
value | age-estimate stringclasses 1
value | license stringclasses 1
value | misc stringclasses 1
value | num_tokens int64 8 15.8k |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Baie goed !
Mooi verwerk .
Jy het ' n juweel geskep , my seun .
Perfek vir ' n edelman of ' n priester om na ete te tokkel of te poleer Sondag na die mis .
Met ander woorde hierdie viool sal nooit my naam dra nie !
Sit jou emosie in jou werk , my seun .
Bly by my , en leer .
Madame ?
Cesca , kan jy nog die toekoms sien... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,872 | |
Man.of.Steel.2013.720p.BluRay.x264-CtrlHD
Maak gou .
Snappen julle dit nie ?
Die kern van Krypton beswyk .
Ons het nog maar ' n paar weke .
Ek het julle gewaarsku .
Die kern vir energie gebruik was selfmoord .
Die versnelde die implosieproces .
Wat moes ons anders , El ?
Na die sterre gaan , soos ons voorvaders gedoen ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,381 | |
Die Skepping
Voorstelling van die chaos
In die begin het God hemel en aarde geskep .
En die aarde was sonder form en leeg ,
... en duisternis was op ... .. die oppervlak van die dieptes .
En die Gees van God het gesweef oor die oppervlakte van die water .
En God het gespreek :
Laat daar lig wees .
En daar was lig .
En ... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 3,162 | |
Dag , Germain .
Dag , Paulo .
Daar kort geld !
Iets vergeet ?
Ja , jy ' s ' n skurk , en hier kort geld !
Dit sou alles wees , as die werk klaar was .
Weg is jy !
Ek het alles klaargemaak !
Ek het dit in 8 uur gedoen ipv 10 .
Dit is stront !
Hier , jou gemors !
Vark !
Weg is jy , moroon !
Hou jou bek , dief !
Dis nie a... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 9,746 | |
Die Vlermuis
Duifie wat verwilderd is , kom en stil my verlange .
Duifie , wat ek dikwels gesoen het , laat my jou weer vang .
My pragtige duifie , kom tog gou !
Verlangend dink ek aan jou , skone Rosalinde
Verlangend dink ek aan jou , skone Rosalinde
My suster , Ida het geskryf , sy is in die balletgroep ,
Ons gaan va... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 12,737 | |
ELIKSER van die LIEFDE
Hoe lekker rus die oesters onder ' n koelteboom op die hitte van die dag as die son op sy warmste is !
Die ergste hitte word getemper deur die koelte en ' n stroompie .
Maar die liefde se verterende vuur word nie so geblus nie
Maar die liefde se verterende vuur word nie so geblus nie !
Gelukkig d... | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 6,268 | |
"\" ආයිබෝ වේවා ... \" Afrikaans Subtitles ( Afrikaans onderskrifte )\nPrincess Mon(...TRUNCATED) | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 7,475 | |
"MIKROKOSMOS\n' n Weiveld in die oggend erens op die wereld\nHier verborge is ' n wereld soos ons ei(...TRUNCATED) | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 87 | |
"Dis die wonder van die seisoen hulle vul ons sakke en omdat ons daarvan lewe laat ons hulle ook lew(...TRUNCATED) | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 10,383 | |
"Ek vertrou jou\nJy sal sien dat ek vir jou 10 % meer as vorige seisoen gekry het .\n10 % wat jy gou(...TRUNCATED) | subtitles | OpenSubtitles | Latin | n/a | cc-by | 11,844 |
This dataset is part of the BabyLM multilingual collection.
text: The document textcategory: Type of content (e.g., child-directed-speech, educational, etc.)data-source: Original source of the datascript: Writing system usedage-estimate: Target age or age rangelicense: Data licensemisc: Additional metadata (JSON string)num_tokens: Number of tokens in the subtitle fileThis dataset is licensed under: See individual files
Please cite the original data source: Unknown